Savage .308 LRH

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Lapua
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Location: Pretoria

Savage .308 LRH

Post by Lapua »

Goeie middag,

Het enige van julle ondervinding met die begenoemde geweer en wat is julle opinie rakende die geweer. Ook wat sou julle sê is n nuwe een se waarde?

Ek vra want n vriend van my het die geweer so 6 jaar terug gekoop en tot vandag is daar nognie n skoot met hom geskiet nie en nou wil hy hom verkoop en ek sou belangstel as sy prys reg is.

Enige opinies sal waardeer word.
Eight
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 461
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Savage .308 LRH

Post by Eight »

Skuus ek ken nie die Savage gewere nie. Baie Amerikaners sweer by hulle. Ek het al gehoor dis hit or mis. As ek kan raag gee kyk hom mooi uit en kry iemand met n borescope om te kyk spesifiek vir roes. As n roer so lank staan sonde om geolie te word is roes moontlik n probleem. As als reg lyk, maak die loop mooi skoon, koop n goeie pak winkel patrone en gaan skiet hom om te sien of hy groepeer.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”