Armourer benodig - Centurion

Moderator: Global Moderator

Post Reply
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Location: Pretoria

Armourer benodig - Centurion

Post by obasch »

Is daar 'n armourer in Centurion wat my SKS se "windage" kan stel sonder om na 'n skietbaan te gaan?
In my diensplig tyd het hulle dit op ons R1's met 'n bore sighter (of so-iets) gedoen.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 816
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Armourer benodig - Centurion

Post by J le Roux »

Hallo Obasch

As mens moeite dien kan jy redelik ver kom deur te boresight met die oog, maar ek is nie seker met die SKS nie. Miskien is daar manne wat beter advies het.

Hoe jy ook al maak jy sal iewers 'n paar skote moet aftrek.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
Post Reply

Return to “Algemeen/General”