Waarde Van Howa 6.5 Pakket

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 745
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Location: Brackenfell, Kaapstad

Waarde Van Howa 6.5 Pakket

Post by Springkudu »

Goeie More Manne,

Soos hulle sê as die nood druk moet jy maar ontslae raak van die speelgoed. Indien hierdie op verkeerde plek geplaas is vra ek omverskoning.

Ongelukkig moet ek ontslae raak van my 6.5 Creedmoor. Ek wil net graag weet min of meer weet wat jule dink 'n redelike prys is?

How 6.5 Creedmoor 24 duim loop
Vortex Viper PST Gen 11 5-25x50
Gun Warrior Gen 5 Chassis (Desert Tan Kleur)
Gun Warrior Self Timing Brake
UTG BP01 Bipod
Silent Hunter Silencer

Skote deur die loop: 350 - 400
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1946
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Waarde Van Howa 6.5 Pakket

Post by Supacow »

Ek sal 30k raai
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply

Return to “Algemeen/General”