Teleskopiese LED lig

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Hallo

Hoor sommer by die manne wat dit het, wat is die beter een om te koop? En waar?

Dankie
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Niemand nie, is dit dan so slegte idee??
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Teleskopiese LED lig

Post by THOMAST »

Johan, is die nou 'n LED lig wat op jou teleskoop monteer, of wat?
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Nope, lang vistok, waarop led lig monteer.. Meesal vir kamp gebuik,

https://www.outdoorwarehouse.co.za/prod ... NsEALw_wcB
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

41zKtabmO5L._AC_1080x.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1865
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Teleskopiese LED lig

Post by THOMAST »

Sal seker help om goggas uit jou gesig te hou..
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10327
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by Capt. Oblivious »

Daar leer ek ook iets vandag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2430
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by Apie »

Ek weet net daai 40 watt model is BAIE helder en kan nogal mede kampers irriteer


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2696
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Teleskopiese LED lig

Post by Jakkalsgat »

Middag

Die meeste van hierdie of dan seker almal is maar Chinese produk, ek het 2 en werk baie lekker. Omdat hy 'n verstelbare stafie het waarmee die lig gekoppel word aan die visstok behoort hy nie mede kampers te pla nie. Die rede waarom ek 'n 2de een aangeskaf het is omdat ek nie staalborsel gehad het nie en ek jeukplek ontwikkel het. Die 2de een is egter beter omdat dit afstandbeheer is en tweedens vlekvrye staal. Die "remote" kan jou lig aan en af skakel sowel as helder en dowwer stel.

Jy kry hulle te koop by meeste chinese winkels en prys is rondom R400. Ek beveel dit aan vir enige kamper, lig op krag ook by alles.

Groete
Jaco
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Ons gaan vir 10 dae saam die leeus kamp, Rooiputs en Mabua4, wil darem net in die aand sien wat lek aan my rooster...
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2430
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by Apie »

JohanvB wrote:Ons gaan vir 10 dae saam die leeus kamp, Rooiputs en Mabua4, wil darem net in die aand sien wat lek aan my rooster...
Bangbroek!

Enigeiets meer as ‘n parafien lamp en 3 stukkies kameeldoring en jy is in ‘n teater!!

Grap net! Dit maak sin


Sent from my iPhone using Tapatalk
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Lol!!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2696
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Teleskopiese LED lig

Post by Jakkalsgat »

JohanvB wrote: Wed May 05, 2021 3:00 pm Ons gaan vir 10 dae saam die leeus kamp, Rooiputs en Mabua4, wil darem net in die aand sien wat lek aan my rooster...
Johan

Ek het reeds die eerste lig aangeskaf vir ons kuier in Botswana in 2018. Tussen ons 7 karre het ons 4 van die ligte gehad en net een gebruik omdat dit oor as genoeg lig maak om die kamp.

Groete
Jaco
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Teleskopiese LED lig

Post by JohanvB »

Dankie
Post Reply