5x5 Randslag Uitdaging

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
Post Reply
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

Hierdie is die manier hoe ek ammunisie gaan toets in my .22LR, so gedink dit is dalk ‘n goeie manier om ‘n werklike indikasie te gee van die kaliber se vermoë – 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe op 100m (ek het die idee gesteel op Sniper’s Hide Forum) https://www.snipershide.com/shooting/th ... 1.6253073/

Die reels is as volg:
• Enige .22LR kan gebruik word.
• Skiet van enige posisie.
• Enige ondersteuning kan gebruik word.
• Moet op 100m geskiet word.
• Moet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe op dieselfde bladsy/kaart wees.
• Daar moet slegs 5 groepe op die bladsy/kaart wees.
• Sighter teiken sal toegelaat word, maar moet so aangedui word en voor die 5 groepe geskiet word.
• Die groepe moet genommer word met groep grootte en MOA by elkeen geskryf.
• Daar moet ‘n skaal op die bladsy wees (of bv. Rooi blokkie is 18 x 18mm).
• Ek sal ‘n ‘n teiken ontwerp wat gebruik kan word vir wie dit verkies.
• Werk die gemiddelde groep grootte en MOA uit.
• Gee beskrywing van toerusting (geweer, scope, ammo, bipod/rus - kan selfs ‘n foto plaas).
• Gee beskrywing van kondisies en skiet posisie.
• Neem ‘n foto van die teiken en plaas dit op hierdie draad.

Ek sal dan die 2de plasing op hierdie draad gebruik vir uitslae (gemiddelde groep grootte, naam, geweer, ammo & plasing datum). Sodra iemand teiken plaas op hierdie draad sal ek die 2de plasing “edit” om uitslae by te voeg.
Enige persoon kan inskryf en soveel keer inskryf as wat hy wil. Slegs die beste gemiddelde groep sal vir enige geweer/persoon kombinasie gehou word:- maw indien jy reeds ingeskryf het en jy verbeter jou vorige inskrywing sal dit vervang word in die 2de plasing. Indien jy egter met ander toerusting inskryf sal jy meer as 1 keer op uitslae verskyn.

Ek sal dan ook rekord hou van die kleinste enkele groep.
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

UITSLAE:

50m GROEP GEMIDDELD

01) - 22.4mm / 1.530 moa (Ranger - CZ 457 25-01-2022)

50m KLEINSTE GROEP

01) - 06.8mm / 0.468 moa (Ranger - CZ 457 25-01-2022)

100m GROEP GEMIDDELD

01) - 29.2mm / 1.014 moa (Ammion - Tikka T1X 12-12-2021)

100m KLEINSTE GROEP

01) - 16.0mm / 0.560 moa (Ammion - Tikka T1X 12-12-2021)
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

Hierdie is slegs 'n voorbeeld en sal later verwyder word van die uitslae. Dit is met .22 pistool geskiet en definitief nie op 100m nie! Maar ter verduideliking:

Het hierdie groepe met my Tikka T1X geskiet op 100m.
- Het SK Rifle Match ammunisie gebruik.
- Prone met bipod en agter sakkie
- kondisies was goed
- Middelste wit sirkel is 25mm deursnee
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1353
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by swc-tr »

Dankie Paul, goeie inisiatief om ware syfers te kry, nie wallet brag groeperings nie.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 779
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ranger »

Looking forward to participating in this.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor
Tikka Varmint 300WSM
Beretta SP1
CZ 457 Varmint .22LR
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

Hier is 'n teiken vir die wat belangstel. Print A4 (actual size not fit to sheet).
Binne sirkel is 25mm en buite sirkel is 50mm
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1306
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: Brackenfell

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Francoisv »

Dankie

Shoot straight

Francois Vogel
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

Plesier Francois, nuuskierig om te sien wat jou Annie gaan doen op 100m.
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 779
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ranger »

Edit: sorry I see this should be from 100m. Mine was at 50. Sorry Paul, please ignore this post for your data collection.


Here’s my first attempt. I had some extractions issues and a few other things that I’ll claim put me off my A-game...

Next time it’ll be better, the potential is there for a good average, well so I believe.


CZ457 Varmint
SK Rifle Match
Delta Stryker 4.5-30x56
Warrior chassis
Atlas bipod
Rear sandbag

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor
Tikka Varmint 300WSM
Beretta SP1
CZ 457 Varmint .22LR
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Ammion
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 379
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Location: George

Re: 5x5 Randslag Uitdaging

Post by Ammion »

Clayton we can do it for 50m and even 200m. I have added your results - just check your average moa and let me know if you agree
Post Reply

Return to “Randslag/Rimfire”