Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Plaas hier items wat julle wil ruil. If you want to exchange an item for something else
Post Reply
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Walter »

Ek is op soek na 2 blikke Somchem MS200 of MP200 in Bloemfontein.

Ek is bereid om dit te koop of te ruil. Ek het om te ruil:
S385 (1.5 blikke lot 13)
S321 (2 blikke lot 247)
S121 (2 blikke lot 43)
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Walter »

Stamp
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Walter »

Bump
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Walter »

Ek het reggekom met MP200, dankie.
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Location: Bfn

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Scrappies »

Hi Walter

Is daai S121 nog beskikbaar?
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Location: Bloemfontein

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Walter »

Die S121 is nog beskikbaar om te ruil vir MP200 of MS200. Dis nie te koop nie :)
User avatar
Scrappies
Full Member
Full Member
Posts: 200
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Location: Bfn

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by Scrappies »

PM bietji jou nommer die kant toe asb
User avatar
PieterG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Mon Jun 24, 2013 8:16 pm
Location: Pretoria

Re: Gesoek: Somchem MS/ MP200 in Bloemfontein

Post by PieterG »

Hallo Walter
Ek het MS200 wat ek sal ruil vir jou S321.
Ek is in Pta jy kan my Watsapp op 0827agt52399
Post Reply

Return to “Ruil Hoekie/Exchange Corner”