Swarovski X5 te koop

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1797
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Swarovski X5 te koop

Post by jankraay »

More julle

Ek verkoop met n swaar hart my Swarovski X5i 5-25x56 1/4MOA verstelling. Ek het besluit om by Mrad te bly en my skiet staan bietjie stil op die oomblik.

Die geweer met die scope op is nog net 3 keer geskiet en hy is nog splinter nuut. Hy kom met die Aluminum flip up covers van Swarovski.

Prys: R60 000 met covers ingesuit. Daar gaan ongelukkig nie n verlaging in die prys wees nie en julle is welkom om te gaan kyk wat hulle nuut kos.

WA my vir fotos indien iemand belangstel.

As daar iemand is wat belangstel in net die scope laat weet my asb

My nommer is nul72 drie04 3twee38

Groete

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1797
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Swarovski X5 te koop

Post by jankraay »

Stampie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Swarovski X5 te koop

Post by Drenalinjunkie »

Lekker pakkie die. Goeie deal.
Post Reply

Return to “Advertensies Gratis vir lede/Ads Free for members”