Sako 375 h&h brown bear

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Sako 375 h&h brown bear

Post by Conna Howa »

Goeie dag almal.

Ek verkoop hierdie namens 'n goeie vriend van my. Dis sy Sako 375 h&h wat minder as 100 skote deur die loop het. Loop is gethread vir 'n silencer / blits breker. Die geweer word verkoop saam met 'n geweer band. Hy soek graag R30 000 vir die geweer, Prys is onderhandelbaar. P.S. die slot is ook daar, net nie in die foto nie.Prys is onderhandelbaar.
Kontak hom gerus op 0847116390. Sein is swak by hom deur die dag. Indien die koper hom nie in die hande kry nie kan die koper my gerus kontak op 0798089806
IMG-20210503-WA0002.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
AJ Botha
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 299
Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by AJ Botha »

Pragtige roer!

Sent from my SM-G780F using Tapatalk

Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1102
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Lourens »

Ek veruil my Brown Bear in 416 Rigby vir niks nie, dis net baie jammer oor die threads wat op hierdie een se loop gesny is....
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Gerhardu »

Ek verstaan nie hoe n mens n skroefdraad op so tipe roer kan sny nie. FML
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by sako 30-06 »

Gerhardu wrote: Tue May 04, 2021 7:59 am Ek verstaan nie hoe n mens n skroefdraad op so tipe roer kan sny nie. FML
Dalk het hy bedoel hy verkoop die geweer namens sy ''vriendin''.
Dit sal dan sin maak. ;D
User avatar
Stephan86
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 417
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Stephan86 »

Gerhardu wrote: Tue May 04, 2021 7:59 am Ek verstaan nie hoe n mens n skroefdraad op so tipe roer kan sny nie. FML
Ek het self so 'n pyn in my sy gekry toe ek daai lees.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
Glock 19
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Gerhardu »

sako 30-06 wrote: Tue May 04, 2021 8:05 am
Gerhardu wrote: Tue May 04, 2021 7:59 am Ek verstaan nie hoe n mens n skroefdraad op so tipe roer kan sny nie. FML
Dalk het hy bedoel hy verkoop die geweer namens sy ''vriendin''.
Dit sal dan sin maak. ;D
Ja vertraagte vriendin.LOL!!!
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Conna Howa »

Net om hom te verdedig, die ou by wie my vriend die roer gekoop het, het die groefdraad in gesny en net so 15 skote geskiet toe sê hy nee wat die geweer is nie vir hom nie, toe verkoop hy hom aan my vriend. My vriend het nie eers 'n silencer of blits breker vir hom nie. Hy het hom net so geskiet soos wat hy geskiet moet word.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2474
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by alecjohnson »

Gerhardu wrote: Tue May 04, 2021 7:59 am Ek verstaan nie hoe n mens n skroefdraad op so tipe roer kan sny nie. FML
Ek MOES die roete gaan op my 375H&H; my skietbaan (en ons het bykans geen skietplek hier in Upington nie) laat nie skiet toe sonder knaldemper nie. dus moes ek een op my 375 sit om te kan oefen; dis sleg gewees om dit te doen maar my roer is baie mooi gesny en as jy nie weet dis gesny nie, sal jy dit nie raaksien nie a.g.v visier, baie goeie werk deur JDK Precision.

Ek sal baie graag eendag 'n sako 375 wil he vir harde stapjagte.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 1829
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Supacow »

Sny daai stukkie af as hy pla dan dra en hanteer hy ook beter in die bos
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
varkjagter
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by varkjagter »

het die man nog die voorste visier ??
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Conna Howa »

varkjagter wrote: Tue May 04, 2021 9:42 am het die man nog die voorste visier ??
Soos die geweer daar is, het my vriend hom by die vorige eienaar gekoop. Die vorige eienaar het tien teen een die voorste visier nie meer nie.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Frikkie Coetzee »

wat is die probleem met n blitsbreker of n kneldemper op n groot kaliber?

My 375 het een op. Ek skiet soms op plekke waar kneldmper verpligtend is en dit maak dat ek hom baie meer skiet van n bank af.
Opvolg skote op diere is ook baie vinniger met blitsbreker.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by J le Roux »

Ek het gehoop ons kan hier: viewtopic.php?f=1&t=81711 gesels oor die knaldemper/blitsbreker kwessie gesels sodat ons nie Conna se draad hijack nie......
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Frikkie Coetzee »

ok
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10327
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sako 375 h&h brown bear

Post by Capt. Oblivious »

Ja sies julle klomp skollies wat so bollie praat hier
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply