Boerbokke

Plaas advertensies van vee veilings hier
Post Reply
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Boerbokke

Post by pietbak »

Wat is Boerbokke se prys nou?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Boerbokke

Post by Bakkies303 »

Kapaters of ooie?
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Boerbokke

Post by F.L.A.S.H »

Bakkies, ek sal ook graag will weet wat is die pryse van kapaters en dan ook hoe oud is hulle as hulle rek kry?

Dankie
Mooiloop
Dave
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Boerbokke

Post by Bakkies303 »

My pa se vriend se hulle kry nou so R27/kg lewendig. Hulle kastreer volgens hom op so 1 tot 2 maande. Jy kan kyk, daar is hele paar websites waar jy informasie kan kry sou jy dit benodig. Laat weet as jy nog hulp nodig het.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Boerbokke

Post by pietbak »

Ek is opsoek na dragtige ooie.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Boerbokke

Post by Bakkies303 »

In watter omgewing is jy Piet? Miskien kan ek iemand kry wat jou kan help.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Boerbokke

Post by pietbak »

Bakkies303 wrote:In watter omgewing is jy Piet? Miskien kan ek iemand kry wat jou kan help.
Postmasburg
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Boerbokke

Post by Bakkies303 »

Ek wou vir jou 'n lys van telers uit boerbok joernaal stuur, maar die lys is ongelukkig nie in areas oogedeel nie en lank. Ek dink die beste sal wees om hulle kantore te skakel (051 6333 744) of hulle te e-mail by info@boerboksa.co.za. en te vra vir telers in jou area. Hulle het my nog altyd mooi gehelp al is ek nie teler nie.

As jy in die Oos Kaap was sou ek vir jou beter kon help. Laat weet my as jy nie regkom nie, dan maak ons 'n plan. Bel ook maar die manne wat vendusie hou in jou area. Hulle weet baie keer van boere wat vee beskikbaar het.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Boerbokke

Post by pietbak »

Baie dankie. Ek het vanoggend die 2015 Joernaal bestel.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Boerbokke

Post by Bakkies303 »

Moenie vergeet om foto's op te sit as jy gekoop het nie.
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1132
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Boerbokke

Post by junglejulian »

Pm vir Felix(Johan de klerk) hier op die forum.Hy Boer met boerbok asook Kalahari reds In die Pearston distrik maar koop Baie van sy stoet diere aan vanaf Postmasburg wereld.Hy het selfs n klomp bokke wat buite kimberley is so dit is al baie nader.Hy behoort te kan help met pryse ens
Jandre steenkamp
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Sun Apr 16, 2017 5:59 pm

Re: Boerbokke

Post by Jandre steenkamp »

Dragtige jong bok ooie nou R2500 gekry per ooi. Pryse raak duur kleinvee is baie skaars nou as jy kry gaan jy baie betaal. Weet van manne met dorper ooi asook boerbok ooie wat tot en met R3500 vra per dier. Groot rede is agv droogte in Noordkaap niemand het vee om te verkoop en die wat het en reën gekry het wil eerder hulle kudde weer herbou omdat soveel diere gedood het die afgelope paar jaar met droogte. Sterkte hoop jy kom reg.
Post Reply