Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

Môre.

OPGESNYDE SLAGDING

Ek benodig A2/2-tand skaap of swaar lam opgesny, verpak vir braai en vir OPTEL Saterdagoggend 25 Junie.

Enige verwysing na ‘n goeie/betroubare slaghuis op Middelburg Kaap of Graaff-Reinet.

My reisplan is vanaf Philipstown na Pearston via Middelburg en Graaff-Reinet.

Plaas hier of PM my asb.

Dankie, waardeer.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

Iemand?

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Location: Pretoria

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by saswart »

Hi Lategan, Ek het laasjaar oppad see toe Graaf Reinet en area bietjie besoek vir 3 dae. Mense op die plaas waar ons gebly het Merino Slagtery aanbeveel vir ons. Hul is in hoofstraat.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

Baie dankie, bel hulle oggend eerste ding.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 2924
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by LUAN »

Daar is nog n slaghuis in daardie hoofstraat kan nou nie die naam onthou hy is bietjie kleiner as merino. Sy biltong is vir my beter. Weet nie van die skaap.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1934
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Location: Randburg, Gauteng

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by win270 »

Hierdie mense op Middelburg, Oos-Kaap sal jou ook kan help met BAIE goeie skaapvleis:

Karoo Padstal - 076 824-6650

Meintjiesstraat 57

Dis die hoofstraat.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

win270 wrote: Tue Jun 21, 2022 7:41 am Hierdie mense op Middelburg, Oos-Kaap sal jou ook kan help met BAIE goeie skaapvleis:

Karoo Padstal - 076 824-6650

Meintjiesstraat 57

Dis die hoofstraat.
Dankie, ken hulle toevallig, Schoombee padstal. Geen
2-tand of swaar lam die week nie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

Dankie almal se insette.

Ek tel Saterdag by Merino in Graaff-R op.

Nou vir die groot gryses.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Slaghuis in Middelburg of Graaff-Reinet

Post by Lategan1 »

saswart wrote: Mon Jun 20, 2022 3:33 pm Hi Lategan, Ek het laasjaar oppad see toe Graaf Reinet en area bietjie besoek vir 3 dae. Mense op die plaas waar ons gebly het Merino Slagtery aanbeveel vir ons. Hul is in hoofstraat.
Na week se Karooskaap eet, of smul na dag se jag.

Hulle diens en Karoo 2-tand was uit die boeke uit. Prys boonop aan die onderkant van spektrum.

Enige dag weer.

Dankie Saswart.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Post Reply

Return to “Vleis verwerking /beroking van vleis”