Brisket en beesstert vet

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Dolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 am
sako 30-06 wrote: Mon Apr 12, 2021 11:52 am Soos dinge nou lyk, sal ek seker so R50/kg vra.
Sako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Dolf ek wens ek het vir jou n oplossing gehad.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Eerste 40kg is verkoop, behoort weer volgende week te kry.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10327
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Capt. Oblivious »

Dolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 am
sako 30-06 wrote: Mon Apr 12, 2021 11:52 am Soos dinge nou lyk, sal ek seker so R50/kg vra.
Sako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Ek gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1089
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Riaan Kriel »

Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pm

Siebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1074
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Spanner »

ruaanb wrote: Mon Apr 12, 2021 6:23 pm Die nou die dag in vas geloop.
Image
Ek het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !

Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg. :o
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 805
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Toxxyc »

joe rocket wrote: Mon Apr 12, 2021 1:35 pm Ons sal nou beeste en skape moet jag.
Jy spot dalk, maar ek sal BITTER graag 'n bees wil jag eendag. Die vleis is lekker en dit sal seker goedkoper uitwerk as Checkers se pryse.
Spanner wrote: Fri Apr 16, 2021 2:46 pm
ruaanb wrote: Mon Apr 12, 2021 6:23 pm Die nou die dag in vas geloop.
Image
Ek het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !

Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg. :o
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
Sal bitter lekker werk in wors, ja. Wagyu vet smelt al as jy daaraan vat, so ek sal dit in wors gebruik en die wors stadig ook lae hitte gaar "bak" voor hy vinnige hitte kry vir skroei. Dit behoort die binnekant besonder sappig te hou. Ek het al gesien mense gebruik die vet om die rooster te smeer voor hulle braai ook, omdat dit hom dadelik non-stick maak.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Kon vandag ongelukkig net 10kg kry.
Maar dis darem mooi vet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10327
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Capt. Oblivious »

Riaan Kriel wrote: Fri Apr 16, 2021 2:29 pm
Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pm
Dolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 am

Sako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Ek gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseer
Siebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?
Sal jou laat weet as ek kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 540
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Nella »

Middag Sako
Is die brisket en ander vet gemêng in een pak of word dit apart verpak?
Ek stel defnetief belang in so 20 tot 30kg se vet.
Ek kom die naweek van die 8 mei af na jou wereld toe dan kan ek kom haal indien moontlik.
Anders kan ek met n vriend probeer reël om dit vroeër op te tel.
Just smile and wave boys >:D
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 536
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Ockert1992 »

Hier is nie van die Wes Kaap manne wat ook n contact het vir vet nie? Ek het laas jaar ten duurste skaap stert vet gekoop, maar dit was baie lekker.

Wat vir my amper nog die beste gewerk het is om n lekker vet heel C klas skaap te koop en heel te ontbeen.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4898
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Brisket en beesstert vet

Post by ruaanb »

Ek Koop elke jaar n persie en werk hom vleis en al in.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1089
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Riaan Kriel »

Capt. Oblivious wrote: Sat Apr 17, 2021 9:38 am
Riaan Kriel wrote: Fri Apr 16, 2021 2:29 pm
Capt. Oblivious wrote: Fri Apr 16, 2021 2:02 pm

Ek gaan dalkies daar naby jag wintertyd dan kan ek n vrag laai by Sako en dit saam ry, sal laat weet as die planne realieseer
Siebert... Jy kom nie op 'n stadium weer hier by die familie kuier nie?
Sal jou laat weet as ek kom
Baie dankie, sal baie waardeer as jy gaan plek hê om 'n redelike groot pak vet saam te bring.
Sako as dit moontlik is sal ek ook so 40kg vasmaak asb. as Capt. O dit sal kan saam taxi ;) ;D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4387
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by cassie_calvinia »

Ockert1992 wrote: Sat Apr 17, 2021 1:05 pm Hier is nie van die Wes Kaap manne wat ook n contact het vir vet nie? Ek het laas jaar ten duurste skaap stert vet gekoop, maar dit was baie lekker.

Wat vir my amper nog die beste gewerk het is om n lekker vet heel C klas skaap te koop en heel te ontbeen.
Deli Co verkoop vet vir goedkoop
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4387
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by cassie_calvinia »

Toxxyc wrote: Fri Apr 16, 2021 4:04 pm
joe rocket wrote: Mon Apr 12, 2021 1:35 pm Ons sal nou beeste en skape moet jag.
Jy spot dalk, maar ek sal BITTER graag 'n bees wil jag eendag. Die vleis is lekker en dit sal seker goedkoper uitwerk as Checkers se pryse.
Spanner wrote: Fri Apr 16, 2021 2:46 pm
ruaanb wrote: Mon Apr 12, 2021 6:23 pm Die nou die dag in vas geloop.
Image
Ek het gister 5kg van die vet gaan koop om te toets.
As jy minder as 200kg vat, kos dit R45/kg.
Ek hoop dit werk want ek het vroeer die maand 20kg bees brisketvet van Kimberley af ingekoop en dit het my R72/kg gekos !

Ek verstaan die Wagyu vet het 'n lae smeltpunt, blykbaar hier by 39°C rond.
Dis dalk te laag vir droeewors maar hoop dit gaan heerlike braaiwors maak.
Die ouens het ook Wagyu skenkelvleis wat redelik geprys is, teen R40/kg.
Dit vergelyk goed met die slaghuis se R65/kg. :o
Ek het ook daarvan gevat om te toets, maar verwag nie groot verassing in smaak nie.
Sal bitter lekker werk in wors, ja. Wagyu vet smelt al as jy daaraan vat, so ek sal dit in wors gebruik en die wors stadig ook lae hitte gaar "bak" voor hy vinnige hitte kry vir skroei. Dit behoort die binnekant besonder sappig te hou. Ek het al gesien mense gebruik die vet om die rooster te smeer voor hulle braai ook, omdat dit hom dadelik non-stick maak.
die probleem met sagte vat, is dit braai maklik uit. en kan jou wildwors droog laat.
selfde as stertvet.
maar dit gee 'n smaak wat ander vet nie kan gee.
op bv 'n 30kg batch, 30%vet, is so 8kg, gooi ek 2kg sagte vet, en res gewone lyf vet by.
'n maklike toets is as wors in die pan gaar gemaak word. dan kan jy sien hoefeel vet uitbraai, en wat agter bly
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10327
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Capt. Oblivious »

sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Ek sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Capt. Oblivious wrote: Mon Apr 19, 2021 4:31 pm
sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Ek sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?
Kaptein so 2-3 weke behoort reg te wees.
Dis nou as ek nog kan kry daai tyd, julle weet mos hoe skaars raak vet kamstig gedurende die jagseisoen.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1089
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Riaan Kriel »

sako 30-06 wrote: Tue Apr 20, 2021 9:39 am
Capt. Oblivious wrote: Mon Apr 19, 2021 4:31 pm
sako 30-06 wrote: Mon Apr 19, 2021 3:32 pm Riaan, 40kg behoort nie n probleem te wees nie.
Ek moet net weet om dit vir jou te hou.
Ek sal julle laat weet as ek planne het, hoe lank het jy nodig om dit te kry?
Kaptein so 2-3 weke behoort reg te wees.
Dis nou as ek nog kan kry daai tyd, julle weet mos hoe skaars raak vet kamstig gedurende die jagseisoen.
Dankie manne... Ek sal dit baie waardeer... Laat weet maar net hoe die dinge verloop aan julle kant
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 317
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Brisket en beesstert vet

Post by EtienneA »

Goeienaand Sako 30-06

Het jy dalk vet beskikbaar? Karan Beef het my die jaar bietjie gebyt, niks beskikbaar nie.

Groetnis

Etienne
082 559 3690
Kolhasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 296
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Kolhasie »

Dolf014 wrote: Fri Apr 16, 2021 10:28 am
sako 30-06 wrote: Mon Apr 12, 2021 11:52 am Soos dinge nou lyk, sal ek seker so R50/kg vra.
Sako as daar net n manier was om transport na Kathu te reel sou ek baie van daai vet koop.
Oom Dolf. Angus in kuruman vra R55kg vir beesstert. laas week gekoop by hulle
Kan ook heel persie lammers kry vir R88 n kilo
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by jooste »

Goeie dag

Hoe kry ek daai persie lammers in Centurion?

groete
Nico Jooste
Kolhasie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 296
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by Kolhasie »

jooste wrote: Wed May 12, 2021 1:32 pm Goeie dag

Hoe kry ek daai persie lammers in Centurion?

groete
Geen idee.

ons is so 6 tot 7 ure van julle af ;D
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

Nella wrote: Sat Apr 17, 2021 1:01 pm Middag Sako
Is die brisket en ander vet gemêng in een pak of word dit apart verpak?
Ek stel defnetief belang in so 20 tot 30kg se vet.
Ek kom die naweek van die 8 mei af na jou wereld toe dan kan ek kom haal indien moontlik.
Anders kan ek met n vriend probeer reël om dit vroeër op te tel.
Nella, ek vra onverskoning.
Ek het op een of ander manier jou boodskap gemis.
Jammer daaroor.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

EtienneA wrote: Tue May 11, 2021 6:07 pm Goeienaand Sako 30-06

Het jy dalk vet beskikbaar? Karan Beef het my die jaar bietjie gebyt, niks beskikbaar nie.

Groetnis

Etienne
082 559 3690
Hallo Ettienne
Hoeveel vet soek jy? Ek sukkel n bietjie meer om te kry, maar kry darem elke week n paar kg. Het 150kg verkoop die laaste maand maar het vandag weer 16kg gekry.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1723
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Brisket en beesstert vet

Post by sako 30-06 »

30kg Beskikbaar.
Post Reply