Leer/Leather Werk

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Frederik wrote:Netjiese werk Johan dit raak al hoe beter.
Baie dankie Boeta !

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Watnou wrote:
jdpretorius wrote: Mon Jun 28, 2021 10:30 am Dit was tyd om die sakkies se vorm 'n bietjie te opgradeer met 'n klein verandering ....laat weet asb. wat julle dink
Ek werk ook aan 'n plan om 'n effe goedkoper/sak-pas model te maak wat waarskynlik bietjie minder van die fyn afwerking (wat nogal tyd vat) gaan he'

Daar is 'n ander idee wat ook in my kop broei om 'n leer kassie te maak wat 20 rondtes vat .....maar twyfel bietjie oor hoe gewild dit sal wees.....sal graag van julle wil hoor, ook vir vars idees
Hou baie hiervan. Het jy al n prys ingedagte?
Hi Watnou, ja verseker.
Gee my gerus n lui of whatsapp
My nr: 0sewe4 een37 9878

Groetnis, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1434
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Leer/Leather Werk

Post by Lategan1 »

Werklik mooi Johan. Ek hou van die leer kleur skakering.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Lategan1 wrote:Werklik mooi Johan. Ek hou van die leer kleur skakering.

Beste.
Baie dankie Lategan, ek wardeer opreg.
Ek hou van bietjie kontras want dit gee iets (vir my) bietjie dimensie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 392
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Location: Sunland

Re: Leer/Leather Werk

Post by Basjan123 »

Hallo Johan, wys asb die manne wat jy vir my gemaak het !! Ek het geen idee hoe om dit te doen nie!! O ja ek vat kommissie op enige verkope!!! ++>:
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Hier is Basjan se laptop sak .....met toestemming ++>:
Die meer gewone tipe sakke is nie wat ek gewoonlik maak nie. Basjan het my gehelp met 'n klop admin goet en wou nie "nee" se' nie..... Die sak was 'n monster om te maak en het meer as 5 dae se werk beteken.
Hy is meestal gemaak uit 3.5/4mm veg-tan leer, met 'n sagte vark leer 'lining' in chocolate bruin, vir sekere gedeeltes

...ook 'n groot dankie aan Dirk (Viking) vir al jou hulp !

Ek post maar min van my goed hier, veral as dit nie jag, skiet of geweer verband het nie....en oor ek bietjie versigtig is vir pakslae ven die admins :). Ek hoop dat ander manne wat ook leerwerk doen hulle mooi goed sal kom wys.

Vir die wat meer wil sien kan na my FB blad gaan loer wat ek onder "Leather Creek" geskep het.
...hier is die link.
https://www.facebook.com/leathercreek/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Shaunsteyn
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Sep 25, 2017 2:27 pm
Location: Wellington

Re: Leer/Leather Werk

Post by Shaunsteyn »

Dooie duif,

Baie baie netjiese werk!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Shaunsteyn wrote:Dooie duif,

Baie baie netjiese werk!
Baie dankie Shaunsteyn, ek wardeer baie !


O ja, ....als wat ek maak is met die hand gestik oor dit sterker is as masjien stik.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk


338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 782
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Leer/Leather Werk

Post by Viking »

jdpretorius wrote: Thu Aug 05, 2021 12:38 pm
O ja, ....als wat ek maak is met die hand gestik oor dit sterker is as masjien stik.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
BAIE netjies gedoen Johan!

Om dit ALLES met die hand te doen is waar jy my respek verdien het....'n man se vingers kan net soveel op 'n dag vat!

Ek sleep deesdae maklik die masjien nader om stikwerk te doen, MAAR dit gee nie dieselfde "look" soos wat hand stikwerk gee nie.

Jy mag maar hand stik ;)
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Dankie Dirk !
.....die vingers het al eelte gekry

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 2611
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Location: Vereeniging

Re: Leer/Leather Werk

Post by Fanta300 »

Eish JD, daai is baie mooi goed wat jy maak ;D

Maak jy beursies ook? Sien nie op jou FB blad nie?
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Fanta300 wrote:Eish JD, daai is baie mooi goed wat jy maak ;D

Maak jy beursies ook? Sien nie op jou FB blad nie?
Baie dankie oom Fanta, ek wardeer geweldig.
Daar is ook n paar fotos van brursies as n ou af gaan in die posts op.my FB blad vir Leather Creek

Ek maak meestal 'minimalist' kaart houers en kan groter beursies ook maak. N ou gebruik taamlik din leer daarvoor en die dinste wat ek gebruik is omtrent 1,5mm veg-tan leer. Dit beteken n ou kan nie te veel sakkies in sit nie want dan raak hy bietjie vris.
Gee my gerus n skree op my sel nr as jy wil.
Groete, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
projagter
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Leer/Leather Werk

Post by projagter »

Mooi man. Ons moet nog praat oor wangrus.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

projagter wrote:Mooi man. Ons moet nog praat oor wangrus.
Enige tyd mater

Groete, Johan

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »

Met dinge wat bietjie stil is kon ek die huidige patroon sakkie effe verander om die goedkoper 'Economy' reeks te kon finaliseer.
Ek glo meeste van ons tjop maar bietjie af onder die huidige omstadighede.
Die reeks het nou nie al die fyn afwerkings wat die smart een het nie, en ek't ook die manier hoe die interne loops gevorm word (wat die patrone help vas hou) verander. Die ander opsigtelike verskil is dat die stiksel kleur ook op hierdie reeks 'tan' is en nie geel nie.
Met die ander manier van interne loops kan ek ongelukkig nou net 8 x patrone in pas en sal net werk to maksimum kaliber van 375H&H parent case.
Met die veranderinge kan ek die die 'economy' reeks nou aanbied teen net R750, wat die manne darem 'n taamlike vris besparing van omtrent 40% sal gee.

Skree gerus of dit vir julle kan werk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 556
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Location: Worcester

Re: Leer/Leather Werk

Post by Ockert1992 »

jdpretorius wrote: Wed Aug 25, 2021 1:43 pm Met dinge wat bietjie stil is kon ek die huidige patroon sakkie effe verander om die goedkoper 'Economy' reeks te kon finaliseer.
Ek glo meeste van ons tjop maar bietjie af onder die huidige omstadighede.
Die reeks het nou nie al die fyn afwerkings wat die smart een het nie, en ek't ook die manier hoe die interne loops gevorm word (wat die patrone help vas hou) verander. Die ander opsigtelike verskil is dat die stiksel kleur ook op hierdie reeks 'tan' is en nie geel nie.
Met die ander manier van interne loops kan ek ongelukkig nou net 8 x patrone in pas en sal net werk to maksimum kaliber van 375H&H parent case.
Met die veranderinge kan ek die die 'economy' reeks nou aanbied teen net R750, wat die manne darem 'n taamlike vris besparing van omtrent 40% sal gee.

Skree gerus of dit vir julle kan werk
Baie netjies Johan.

Ek geniet myne bitter baie. Die kwaliteit op jou werk is uitstekend. Sal een of ander tyd weer aan klop vir nog 'n paar goedjies.

Wag nog dat jy vir ons daardie geweer belt maak....

Groete
Ockert
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Leer/Leather Werk

Post by jdpretorius »


Ockert1992 wrote:
Baie netjies Johan.

Ek geniet myne bitter baie. Die kwaliteit op jou werk is uitstekend. Sal een of ander tyd weer aan klop vir nog 'n paar goedjies.

Wag nog dat jy vir ons daardie geweer belt maak....

Groete
Ockert
Dankie Ockert, ek wardeer.

Ja, daardie 50mm slider wat ek nodig het vir die geweerband is n bietjie van 'n uitdaging. As ek 'n goeie een moet invoer dan kos hulle gemaklik oor R125 elk, en dink daar was n minimum van n 100 eenhede om te bestel. Daar was ook n ou so maand terug wat gesê het hy kan vir my uit 6mm braas maak teen R65 elk, maar die was ook weer net "ja, ja, ja" en het soos mis voor die son verdwyn .......die sliders wat n ou hier gewoonlik kry is maar swak afwerking en kwaliteid...en ook verseker nie brass nie.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 270 Win, 9mm, 12br Bettinsoli, Destroyer 350
Groete, Johan
Post Reply

Return to “Projekte self ontwerp/Projects self-made”