Jakke jag geleentheid in Mpumalanga

Indien jy na 'n jagmaat soek of wil saam nooi, plaas jou versoek hier.
Post Reply
Hoffman
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Feb 07, 2022 1:13 pm

Jakke jag geleentheid in Mpumalanga

Post by Hoffman »

Hallo aan almal.

Ek is opsoek na n geleentheid in die Mpumalanga omgewing om saam ‘n ervare man jakke te gaan skiet. In Limpopo kan ook werk. Ek skiet eintlik jakke daar op die wildsplaas, maar kom veels te min daar uit.

Stel julle mane voor ek gaan eerder saam iemand in die area van die wildsplaas of kan die raad van die Hoëveld net so goed werk?


Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar as iemand so gaaf sal wees.

Skiet Groete.
Hanno
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19493
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Jakke jag geleentheid in Mpumalanga

Post by tripodmvr »

As jy die plaas en jou staanplek se name noem sal die manne dalk gouer kan help. Naaste dorp is voldoende.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Hoffman
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Mon Feb 07, 2022 1:13 pm

Re: Jakke jag geleentheid in Mpumalanga

Post by Hoffman »

Dankie.

Ek bly in Ermelo.

Bosveld plaas is so 9km buite Steenbokpan (Ellisras area)
Post Reply

Return to “Jag Maats/ Hunting buddies”