Jag jagters

Indien jy na 'n jagmaat soek of wil saam nooi, plaas jou versoek hier.
Post Reply
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Jag jagters

Post by vlakvarkbeer »

Dagse aan almal ek wil graag uitvind ek en my seun wil gaan jag in Thabazimbi area en hy se hy kan nie saam nie nou wil ek weet ek soek 2 jagters om saam te gaan jag sou daar iemand wees wat sal belang stel
Ek bly is Newcastle ek sal self daar kom en jag maar die ander jagters sal ook soontoe moet ry die datums is
5de tot die 11de enige dae kan ek boek so sal daar iemand wees.


Dankie laat weet my dan stuur ek n pryslys aan my no 0829554635
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Jag jagters

Post by tripodmvr »

Is dit nou Julie of Augustus?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: Jag jagters

Post by vlakvarkbeer »

Sorry julle dis in Augustus 2019
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Jag jagters

Post by tripodmvr »

Stuur 'n foto van die pryslys na my epos - gebruik my forumnaam en las net die gmail by. Ek kan dit dan plaas dat die inligting dan by die post is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: Jag jagters

Post by vlakvarkbeer »

Ek maak so dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Jag jagters

Post by tripodmvr »

Jagpryse 1.jpg
Jagpryse 2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Jag jagters

Post by tripodmvr »

So bietjie laslappie, maar ek dink dit sal darem die inligting oordra.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vlakvarkbeer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Feb 27, 2013 11:26 am
Location: Newcastle

Re: Jag jagters

Post by vlakvarkbeer »

Daarshy solank die manne kan sien . Dankie
.22 Norinco
Howa 223 B/B
Howa 6.5x55 Swed
6mm Musgrave (P14)
Lee Enfield 303
308 RSA 30" loop (Plank)
Post Reply

Return to “Jag Maats/ Hunting buddies”