EV's - Elektriese Voertuie

Moderator: Global Moderator

Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1219
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Location: Pietersburg

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Hansieslim »

Ek is 100% op solarkrag by my huis.
Weet enigiemand hoeveel "watt" en vir hoe lank behoort dit nodig te wees om n middelklas EV te laai?
Ek het 5kVA per fase en ek wil graag weet of dit genoegsaam sal wees om n EV te herlaai.
Dankie
Brno 30-06, CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CM, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Hier volg so bietjie algemene inligting met betrekking tot die herlaai van 'n standaard EV -
How long does it take to charge an EV with a Level 2 charger?

around 3-8 hours

This means that you're charging faster with a Level 2 charger: Typical charging time for a Level 2 EV charger is around 3-8 hours to full while the average Level 1 EV charger will take 11-20 hours to fully charge.
"Level 1 charger" is 110 - 120 volt krag toevoer.

Level 2 Charging: 208-Volt to 240-Volt
Connectors Used: J1772, Tesla
Charging Speed: 12 to 80 Miles Per Hour
Locations: Home, Workplace & Public
Level 2 charging is the most commonly used level for daily EV charging. Level 2 charging equipment can be installed at home, at the workplace, as well as in public locations like shopping plazas, train stations and other destinations. Level 2 charging can replenish between 12 and 80 miles of range per hour, depending on the power output of the Level 2 charger, and the vehicle’s maximum charge rate.
Most BEV owners choose to install Level 2 charging equipment at their residence, because it charges the vehicle up to 10 times faster than Level 1 charging. Charging from a Level 2 source usually means the vehicle will be completely charged overnight, even if you plugged with a nearly empty battery.
Level 2 chargers can deliver up to 80 amps of power. But that requires a 100-amp 208-240V dedicated circuit and a heavy, costly supply line from the breaker box. Most owners will be well served choosing a 40-amp charger that can deliver 9.6 kW to the EV. A 48-amp charger can charge slightly faster at 11.5 kW, but requires a heavier gauge wire and the charger must be hardwired to comply with the NEC code. Therefore, 48-amp chargers can cost significantly more than a 40-amp unit and offer only marginally faster charging.
Ek hoop bogenoemde gee 'n redelike idee van wat benodig word om 'n EV se batterye te herlaai.

Nogtans, solar krag op sy eie word algemeen gebruik om EV's te herlaai by talle privaat wonings in die VSA en Europa.

Meer detail inligting kan verkry word deur hierdie koppeling te volg - al is heelwat daarvan in VSA $, ens. - die hoeveelhede krag benodig is wat belangrik is.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Location: Centurion

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Yogi »

Sê jy gebruik 10kW om te laai,en as jy kyk by enige ultra city oor piek tye, gaan daar maklik 200 voertuie per uur daar deur. Dit gee 2MegaWatt. Die karre gaan ophoop omdat dit paar uur moet laai, So kom ons maak 400 laai punte,(baie konserwatief) dit gee 4MegaWatt. Dit is omtrent dieselfde hoeveelheid wat Kusile opwek. Dit is 1 ultra city lang die hoof pad, daar is baie. Ons land sal in alle ewigheid nie eer genoeg krag hê om die helfte van die motors te kan laai as almal op vakansie wil gaan nie. Ek dink ons gaan nog lank met gewone karre moet rondry.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Location: East Rand, Gauteng

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Hein22 »

https://youtu.be/nfTtYQgN4wg

'n baie goeie gesprek rakende EV. Ek dink dit is nader as wat ons dink...

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 4866
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Pvdw »

EV's is nog in hul kuiken fase maar voor ons ons oë uitvee neem hulle nes selfone die wêreld oor. Vir eers is hulle meer bedoel vir Europese omstandighede waar jy hom by die huis laai en 3x werk toe en terug kan ry. Dus stads gebruik. Ek was in 2019 in Suid Korea. Daar is redelik baie van hulle daar maar ook nog vêr in die minderheid. Meeste indien nie amper alle toeruste atraksies is toegerus met 3/4/5 of selfs meer parkerings wat laai plek het.

Hier by ons voel almal dat die voertuig Kaap toe en terug moet kan ry vanaf Pretoria of hy is nie die moeite wêrd nie. Gebruik hom op korter afstande soos vir eers ontwerp en hulle gaan jou puik diens gee. Ek sal nie skroom om 1 te koop as my sak dit toelaat nie, maar hul prys maak nie sin vir my behoeftes nie.

Ek weet van iemand wat huidiglik besig is om sy 1ste elektriese trok in te voer. Weereens kort afstande in en om Pretoria. Ek gaan virseker kyk as hy opdaag.

Die wiel is aan die draai vie binne brand enjins, dalk nie vinnig nie maar tog. Die perdekar vervaardigers het nog 1 dag werk gehad en toe hulle hul oë uitvee ry al die karre sonder perde. Ek sien nogal uit va wat vir ons wag met EV's
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

Die goedkoopste elektriese voertuig wat mens tans kan koop in Suid Afrika kos R800 000 en het 'n reikafstand van net 160km. Die elektriese Porsche kos meer as R3miljoen en meeste is weer in die mark. Die omgeboude elektriese Land Cruiser wat na verwys word het 'n maksimum spoed van net 80km/h en word eintlik gebruik in die myne in Australië. Dit kos R100 000 per nag om die lodge te huur waar mens met die tjoepstil voertuig kan wild besigtig.

Suid Afrika se krag is te duur, te vuil en te inkonsekwent om mense te laat oorskakel. Dit, terwyl Eskom besig is om planne te maak om die opwekkers van sonkrag stadig dood te wurg.

Elektriese karre gaan vir nog lank 'n snaaksegeid onder die ryk mense wees. Ryk mense wat voertuie met binnebrand-enjins ook het om op terug te val.
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

MINI COOPER SE
The brand has made true the promise of Electric vehicles eventually getting cheaper “in the long run”
The previous Mini Cooper SE would have set you back R686,400. the new model starts from R658,000 which is 4% lower or R28400 cheaper.

FEATURES
The new MINI Cooper SE is equipped with premium features such as a leather multifunction steering wheel, sports seats, climate control, cruise control with emergency braking, LED headlights, and rear parking sensors.
Connectivity comes standard fitted with a 6.5-inch infotainment display that has Bluetooth support and a 5-inch driver’s display.
The front view of the MINI Cooper SE is particularly expressive. It is dominated more than ever by the characteristic radiator grille, the hexagonal surround that now takes up significantly more space, and by the round hallmark MINI headlights.
Head of MINI Design Oliver Heilmer states “The new MINI design is more modern, fresher, and clearer, “All innovations follow a common mission: Purify MINI! Less complexity, more individuality.” Clearly, there is so much to look forward to in the new MINI Cooper SE.

PERFORMANCE
The MINI Cooper SE has a 135kW electric motor, the MINI Cooper SE which provides emission-free driving fun.
Power is transmitted via a single-stage automatic transmission. The high-voltage lithium-ion battery, which is located deep in the vehicle floor and has a gross energy content of 32.6 kWh, enables an estimated range of 215 kilometers.
The 0-100km/h sprint is achieved in 7.3 seconds and the top speed for the Cooper SE is rated at 150km/h.

PRICE
The Mini Cooper SE South African price will start from R658,000.
Included in the price is a 5-year/100,000km Motorplan.
Volg hierdie koppeling vir volledige besonderhede en die huidige prys van R 658 000.

Facts are stubborn things!!!
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Location: Port Elizabeth
Contact:

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Jakkie07 »

Ek dink nie n EV sal die binnebrand-engine heeltemal vervang nie, maar dink ook dat ons moontlik meer bio brandstof sien.
Prodrive in Dakar het klaar die route gegaan.
EV se grootste kopseer in SA is maar krag koste.
Wat wel my aandag trek is die "retro fit" waar hulle ouer voertuie oorskakel na EV.

https://www.evwest.com/catalog/index.php?cPath=40
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

Ek sien jy kan die elektriese Mini kry teen R715 000, nie R658 000. Dis darem baie minder as R800 000.

Maandag koop almal elektriese karre. :laugh:
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by tripodmvr »

Yogi wrote: Thu Jan 13, 2022 6:41 pm Sê jy gebruik 10kW om te laai,en as jy kyk by enige ultra city oor piek tye, gaan daar maklik 200 voertuie per uur daar deur. Dit gee 2MegaWatt. Die karre gaan ophoop omdat dit paar uur moet laai, So kom ons maak 400 laai punte,(baie konserwatief) dit gee 4MegaWatt. Dit is omtrent dieselfde hoeveelheid wat Kusile opwek. Dit is 1 ultra city lang die hoof pad, daar is baie. Ons land sal in alle ewigheid nie eer genoeg krag hê om die helfte van die motors te kan laai as almal op vakansie wil gaan nie. Ek dink ons gaan nog lank met gewone karre moet rondry.
Kusile se kragvermoë sal 4800 MW wees wanneer al 6 turbines in werking is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Capt. Oblivious »

Dawie Malan wrote: Fri Jan 14, 2022 2:26 pm Ek sien jy kan die elektriese Mini kry teen R715 000, nie R658 000. Dis darem baie minder as R800 000.

Maandag koop almal elektriese karre. :laugh:
Nee wat ons koop maar die 2nd hand Hiluxe op as die manne almal batery Minis ry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Electricity Efficiency - MINI COOPER SE

City MPGe:119 Highway MPGe:100

combined
city/highway Combined MPG:110

31 kWh/100 mi (MPGe = Miles per gallon equivalent - A Fuel Economy of 1 gallon of gasoline=33.7 kWh)

114 miles
Total Range

---------------------------------------------------------------


Electricity Efficiency - TESLA MODEL 3 Long range

City MPGe:134 Highway MPGe:126

combined
city/highway Combined MPG:131

26 kWh/100 mi (MPGe = Miles per gallon equivalent - A Fuel Economy of 1 gallon of gasoline=33.7 kWh)

358 miles
Total Range
Laer kWh gebruik om 100 myl af te lê kom dus neer op meer effektiewe gebruik van beskikbare elektrisiteit - LIGTER op brandstof/energie!!!
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7030
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Wouter Roets »

Koos

Hoekom skree jy die heeltyd so op almal?
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Wouter, ek neem aan jy verwys na die groot, vet gedrukte letters wat ek soms gebruik.

Indien so, die volgende:

Aanhalings wat weergee word het soms groot, vet gedrukte letters in opskrifte en soms in die aanhalings self.
So dit is net die volledige weergee van inligting soos dit elders verskyn het.

Die mees onlangse pryse en kilometers wat ekself in groot, vet gedrukte letters geskryf het, was bloot om die verkeerd aangehaalde inligting deur ander plasers, uit te lig vir almal om die werklike toedrag van sake te kan sien en evalueer.

Ek vertrou hierdie verduideliking los die probleem op.

Wouter, die bedoeling is hoegenaamd nie om op enigiemand te skree nie.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7030
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Wouter Roets »

Neewat Koos ek verwys eenvoudig maar net na die horde uitroeptekens aan die einde van jou sinne.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

Min mense weet dit, maar Tesla maak eintlik hulle geld uit koolstof krediete, nie uit die vervaardiging van hulle karre nie. Die krediete, wat soos 'n rabat aan motorvervaardigers betaal word, word deur Tesla aan ander motormaatskappye verkoop wat nie die krediete kan opbou nie weens die oorvervaardiging van binnebrand enjins. Tesla het laasjaar R5.5 biljoen daaruit gemaak. Dit is juis die rede vir die dryf van elektriese voertuie deur motorvervaardigers, nie omdat dit ekonomies is, of omdat dit die omgewing minder skade gaan doen nie.

En hoe meer die aardverwarmingsteorie gedryf word, hoe beter vir Tesla. En ook so vir regerings wat meer koolstofbelastings kan hef.
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Dit is korrek dat Tesla miljoene VSA dollars in 2021 uit koolstof krediete verdien het - niks fout daarmee nie, aangesien hulle positiewe resultate tot die wêreld omgewing tot stand bring.
The company made $354 million from selling environmental credits, 17% less than a year ago. Tesla, being a manufacturer of electric vehicles and a contributor to the green energy ecosystem, earns regulatory carbon credits and sells these to other companies which rely on fossil fuels for their energy needs.26 Jul 2021
Soos hierna gesien kan word het Tesla se inkomste by verre meer in biljoene VSA dollars beloop in die tweede en derde kwartale alleen van 2021.
Dit is verseker nie afkomstig uit daardie paar miljoene dollars ontvang vir koolstof krediete nie, of hoe?
How much profit did Tesla make in 2021?
The company also generated $13.76 billion in revenue in the third quarter, a 56% increase from the $8.77 billion it reported the same period last year. Revenue was also 15% higher than $11.96 billion reported in the second quarter of 2021.20 Oct 2021
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

aangesien hulle positiewe resultate tot die wêreld omgewing tot stand bring.
Mynmaatskappye dolwe nou die aarde op vir litium vir batterye.

En jy kan nie Tesla se wins wat gemaak word uit kragstasies en muureenhede gebruik om te beweer dat die maatskappy geld maak uit sy motors nie. Tesla maak nie wins uit sy motors nie.

https://edition.cnn.com/2021/01/31/inve ... index.html
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Die onderstaande gedeelte, uit die artikel geplaas in die verwysde koppeling is seker nie raak gesien nie -
The company (Tesla) reported 2020 adjusted net income, excluding items such as $1.7 billion stock-based compensation, of $2.5 billion. Its automotive gross profit, which compares total revenue from its car business to expenses directly associated with the building the cars, was $5.4 billion, even excluding the regulatory credits sales revenue. And its free cash flow of $2.8 billion was up 158% from a year earlier, a dramatic turnaround from 2018 when Tesla was burning through cash and in danger of running out of money.

Its supporters say those measures show Tesla is making money at last after years of losses in most of those measures. That profitability is one of the reasons the stock performed so well for more than a year.
Met nog twee nuwe Giga fabrieke, in Austin, Texas en in Berlyn, Duitsland, gaan winste uit EV's verkoop, net nog verder styg.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

So Koos,

Put your money where your is.

Koop dan 'n EV. Laat ons sien...
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Net so min as wat ek nou 'n 6.0 liter V8 (of enigiets anders) wat petrol / diesel suip, sal koop, sal ek ook nie enige van die EV's wat tans in Suid Afrika beskikbaar is, koop nie.

Rede: Presies dieselfde as vir bogenoemde - hulle is swaar op elektristeit (lees: suip energie). Kyk maar net na hulle spesifikasies en behalings wat oral op die Internet beskikbaar is - en selfs ook in hierdie plasing verskyn daar ook so ietsie daarvan.

Met verloop van tyd sal daar wel meer energie effektiewe / tegnologies beter ontwerpte modelle na Suid Afrika kom en dan sal ek verseker die EV wat my pas, koop.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 735
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Location: Pretoria/Vaalwater

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Dawie Malan »

As jy veg vir dinge wat nog moet gebeur, hoekom veg jy dan nie vir mense wat gaan teleport nie?

:laugh: :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Hoe moeilik kan dit nou wees?

Het reeds gebeur en bestaan reeds, nog net nie hier plaaslik beskikbaar nie.

:):
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
TFDADD
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Location: Witbank

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by TFDADD »

Audi is building a massive electric car charging network in South Africa
Staff Writer Businesstech 20 January 2022

German carmaker Audi has announced a partnership with GridCars to install ultra-fast charging stations across South Africa. This will make it the first electric vehicle brand to invest in this technology through publicly-accessible sites, the company said in a statement on Thursday (20 January).
“The 150kW public chargers initiated by Audi will be the first for the South African market. The charge points will provide up to 150kW of direct current (DC) charge to electric vehicles; meaning that an Audi e-tron 55 (with a 95kWh battery) will charge from 10% to 90% in approximately 30 minutes,” it said.

As part of this initiative, Audi said it will invest in setting up 70 new EV charge connectors across 33 sites to expand on the existing public charging network in South Africa – for all electric vehicle drivers.
“These publicly-accessible charging stations will offer all EV consumers regardless of vehicle ownership, the latest, state-of-the-art charging technology available in South Africa, aiming to assist consumers with the adoption of electric mobility,” it said.

Work underway
Audi South Africa, working alongside local partner GridCars, said it has already commenced with the installation of the local charging investment project since December 2021 and will continue into this year. The investment includes:
• 5 ultra-fast charging stations (150kW), enabling approximately 340km in 30 minutes. These are planned for placement along major highway routes such as the N1, N2, N3 and N4.
• 5 fast-charging stations (80kW), enabling approximately 185km in 30 minutes, also planned for location on major highway routes such as the N1, N2, N3 and N4. One of these chargers will close a long-standing gap (Richmond) in the route between Johannesburg and Cape Town, Audi said.
• 24 fast-charging stations (22kW), enabling approximately 100km in about one hour, at public lifestyle and recreational venues across the country and as part of Audi’s destination charging strategy.
• A total of 70 connectors will be available from the above charging stations, growing the public charging opportunities for all EV drivers.

GridCars, established in 2009, operates and manages the most extensive network of public charging stations across the country.
“This exciting partnership and additional investment with Audi not only expands the network but allows it to be upgraded with additional ultra-fast charging opportunities which are a first for our country, for all EV drivers, regardless of brand or vehicle model,” said GridCars managing director Winstone Jordaan.

Jordaan said GridCars has already begun the installation of Audi branded chargers at various points across the country. The project started in December 2021 and will carry on through early 2022 in time for the planned retail launch of the Audi e-tron range in Q1 2022.

“This investment is over and above the charging stations installed at the ten Audi e-tron Dealerships which will offer additional ten 50kW to 75kW (DC) chargers with 20 connectors,” he said.
Read more here about 3 new EV models for premium car buyers, coming to South Africa in 2022.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 4866
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Location: Pretoria

Re: EV's - Elektriese Voertuie

Post by Pvdw »

Gister het 1 van my vriende wat vir VOLVO werk iets by my kom optel. Hy stop toe geruisloos daar met die nuutste VOLVO EV op die mark. Daar is nou 2 van die model in SA, die 1 waarmee hy gery het en nog 1 wat Maandag baas gekry het.

Die kar doen so 350km per charge teen 70km/h. 0-100km/h net oor 4sek. Maks spoed 170km/h.

Vir die SA manne wat effe vinniger as 70km/h ry doen hy net so oor 100km teen 120km/h.

Koste van die kar is R1.2m

Ek dink nie die kar is nou nie die onmiddelike oplossing vir die wêreld se brandstof probleme en pryse nie maar ek kan duidelik sien hoe mamma kinders rondry skool/sport/klavier lesse/maatjies toe en Woolies toe vir proviant. Die daaglikse trippies van 5-10km heen en weer waar sy tussenin die kar op die huis se solar sisteem kan laai. So voertuig vir R1.2m kos nie veel meer indien nie minder as van die ander 'must have" Off roads wat meeste van hulle in elkgeval ry nie.
Post Reply

Return to “Algemeen/General”