Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier

Moderator: Global Moderator

User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1592
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Lategan1 »

Mooi en lekker!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Location: Uniondale

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Leon Crous »

Wow, dis nou top skietwerk!
well done.
En thanks vd lekker video - ek ok oor en oor gekyk...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7115
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Arnold »

Baie mooi en darem lekker om te sien hoe mens nog vleis kan bymekaar.

My enigste kommentaar sou wees dat ek dink daar is dalk n skoot of twee waar julle dalk so bietjie moes reverse om verder weg te kom

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

eben223
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Apr 13, 2020 11:34 am
Location: Queenstown (Oos-Kaap)

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by eben223 »

Knap gedaan Oom Geno!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 967
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Pretoria

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Pinkes »

Baie nice Geno!! Mooi skote.

Ek verstaan die Amerikaners is maar 50/50 oor die penetrasie van die ATips...joune lyk of hul mooi werk. Sal jy se n man moet hul bo n seker spoed hou
by impak of wat is jou opinie?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 12827
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Geno »

Pinkes wrote: Tue Jun 16, 2020 7:27 am Baie nice Geno!! Mooi skote.

Ek verstaan die Amerikaners is maar 50/50 oor die penetrasie van die ATips...joune lyk of hul mooi werk. Sal jy se n man moet hul bo n seker spoed hou
by impak of wat is jou opinie?
Op die 955y skoot was impakspoed 1715fps en die 715y skoot 1995fps.
Op albei het die koeels expansion getoon, alhoewelnie so baie op die 955y skoot nie. As ek moet skat so 10mm gaatjie in die vel aan die oorkant. Die koeel het 'n rib op die ingang sowel as die uitgang gebreek.

Ek beplan nog 'n jag oor so week of 2 dan sal ek kyk vir 'n vlakvark op bel afstand om te probeer 'n koeel recover.

Dirkvh wrote: Mon Jun 15, 2020 5:08 pm Nee man Geno, ek dog ons sou saam braai as jy na my buurman toe kom!?!

Mooi gegooi!
Jis Maat. Met al die stres oor padblokkades, permitte ens. het dit my totaal en al ontglip! Ons sal weer plan sien. Dalk sommer 'n bok by Pine gaan jag ook vir 'n slag.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Dirkvh »

JPS wrote: Mon Jun 15, 2020 7:06 pm Ag man dit is verseker lekker om “stupid” te wees.

Baie nice video en mooi geskiet mater :)
https://www.youtube.com/watch?v=LZY75rK6hB0
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 967
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Location: Pretoria

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Pinkes »

Geno wrote: Tue Jun 16, 2020 7:36 am
Pinkes wrote: Tue Jun 16, 2020 7:27 am Baie nice Geno!! Mooi skote.

Ek verstaan die Amerikaners is maar 50/50 oor die penetrasie van die ATips...joune lyk of hul mooi werk. Sal jy se n man moet hul bo n seker spoed hou
by impak of wat is jou opinie?
Op die 955y skoot was impakspoed 1715fps en die 715y skoot 1995fps.
Op albei het die koeels expansion getoon, alhoewelnie so baie op die 955y skoot nie. As ek moet skat so 10mm gaatjie in die vel aan die oorkant. Die koeel het 'n rib op die ingang sowel as die uitgang gebreek.

Ek beplan nog 'n jag oor so week of 2 dan sal ek kyk vir 'n vlakvark op bel afstand om te probeer 'n koeel recover.

Dirkvh wrote: Mon Jun 15, 2020 5:08 pm Nee man Geno, ek dog ons sou saam braai as jy na my buurman toe kom!?!

Mooi gegooi!
Jis Maat. Met al die stres oor padblokkades, permitte ens. het dit my totaal en al ontglip! Ons sal weer plan sien. Dalk sommer 'n bok by Pine gaan jag ook vir 'n slag.
Ja as jy kan sal dit goed wees om te sien of hul die moeite werd is. Kan hul dan as allrounder punt vir LR jag en LR en ELR gongs gebruik!!
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Location: Gariepdam, Suid Vrystaat

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Dirkvh »

Geno wrote: Tue Jun 16, 2020 7:36 am
Jis Maat. Met al die stres oor padblokkades, permitte ens. het dit my totaal en al ontglip! Ons sal weer plan sien. Dalk sommer 'n bok by Pine gaan jag ook vir 'n slag.
Dit is reg, laat weet voor jul kom dan maak ons 'n draai/braai!
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Capt. Oblivious »

Pinkes wrote: Tue Jun 16, 2020 8:31 am
Geno wrote: Tue Jun 16, 2020 7:36 am
Pinkes wrote: Tue Jun 16, 2020 7:27 am Baie nice Geno!! Mooi skote.

Ek verstaan die Amerikaners is maar 50/50 oor die penetrasie van die ATips...joune lyk of hul mooi werk. Sal jy se n man moet hul bo n seker spoed hou
by impak of wat is jou opinie?
Op die 955y skoot was impakspoed 1715fps en die 715y skoot 1995fps.
Op albei het die koeels expansion getoon, alhoewelnie so baie op die 955y skoot nie. As ek moet skat so 10mm gaatjie in die vel aan die oorkant. Die koeel het 'n rib op die ingang sowel as die uitgang gebreek.

Ek beplan nog 'n jag oor so week of 2 dan sal ek kyk vir 'n vlakvark op bel afstand om te probeer 'n koeel recover.

Dirkvh wrote: Mon Jun 15, 2020 5:08 pm Nee man Geno, ek dog ons sou saam braai as jy na my buurman toe kom!?!

Mooi gegooi!
Jis Maat. Met al die stres oor padblokkades, permitte ens. het dit my totaal en al ontglip! Ons sal weer plan sien. Dalk sommer 'n bok by Pine gaan jag ook vir 'n slag.
Ja as jy kan sal dit goed wees om te sien of hul die moeite werd is. Kan hul dan as allrounder punt vir LR jag en LR en ELR gongs gebruik!!
Hel ma dit gaan diep lekker daar in die NW laat mens R25 n pop betaal vir so baie skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Morne Van Der Merwe »

Baie Mooi geskiet Geno.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
Cbird
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Location: Jeffreys Baai

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Cbird »

Dit lyk dam bitter lekker.

Julle het mooi gemaak Geno.

Ek ken n oom daar by Bothaville hy se altyd as die skoot geklap het is die pret verby, met die langskote maak julle die pret so bietjie langer🤣
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 514
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Location: Durbanville

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by dawiec »

mooi skote Geno! van die skote is darem stupid vêr >:D
30-06 Musgrave K98
375 H&H (custom build on P14 action/Truvelo barrel)
410 Mossberg
Baikal over/under shotgun
.22 Remington
6.5mm Howa Creedmoor
Glock 19
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1966
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Diesel Dog »

Is die ouens ook stupid of wat?

https://youtu.be/E_ZesTl8234
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Capt. Oblivious »

Hahaha nee wat laat dit reen.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by tripodmvr »

Afleidings uit daardie videos :-

1. Jy het geld nodig om daardie skote te kan skiet.
2. Al die top teleskope is op daardie gewere plus die bykomende glase om die diere te soek plus die video op te neem.
3. Die meeste van die gewere kos sekerlik R50K plus.
4. Die tipe diere gejag is nie die wat jou alledaagse jagter as prooi kies nie.
5. Ek dink nie al die skote was so suksesvol nie.
6. Het ek genoem dat jy 'n dik rol note nodig het om hier te kompeteer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 1966
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Location: Weskus

Re: Langafstand jag video - Hornday A-Tip

Post by Diesel Dog »

Marius ek dink nie daai uitrusters is baie met "note" gepla nie.Hulle vat kaarte enige kaart net nie n Markams kaart nie! :laugh: Gelukkig hou ek niks van bergskaap vleis nie.

DD

https://youtu.be/ODB-zeCgNTI
https://youtu.be/l5vzrTn54mo
Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”