Kmdt Gideon Scheepers Skietbaan Oudtshoorn

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier

Moderator: Global Moderator

Post Reply
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Location: Oudtshoorn

Kmdt Gideon Scheepers Skietbaan Oudtshoorn

Post by NicovanderMerwe »

Goeie dag mense

Vir kennisname, ons het 'n NRCS goedgekeurde skietbaan op Oudtshoorn gevestig. Ons wag vir ons SAPS akkreditasie. Die skietbaan is tans uitgepak met gongs vanaf 304m tot op 1351m en hopelik binnekort wil ons graag 2myl toe gaan. Daar is ook Taktiese bane vir pistool, haelgeweer en semi-auto's, 'n "Killhouse" asook 'n voertuigbaan met x 3 voertuie. Die baan is gemerk op Google Maps en Earth as Kmdt Gideon Scheepers Shooting Range. Ons het 'n facebook page. SFC Tactical Solutions Group bestuur die baan. Kontak Nico by 06drie6931vyf54 indien u van die baan gebruik wil maak selfs oor die vakansie.

Groete
Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”