Langafstand groepering fotos

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Ysterkat
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Location: Kathu

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Ysterkat »

6XC, 105gr Nosler CC @3080v/s. 700m x 3 skoteImage

Sent from my SM-A315F using Tapatalk

.300 WM Vektor
6XC Howa
308 Howa
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6967
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Wouter Roets »

Ysterkat

Baie mooi gegooi daar. Ek vermoed jou MOA berekening is verkeerd, As ek so loer is dit vir 200m en nie 700m nie.

Groetnis
Wouter
Ysterkat
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Wed Jan 16, 2013 8:01 am
Location: Kathu

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Ysterkat »

Dankie Wouter

Die groep is wel op 700m geskiet, maar ek is nog nie so gesout met die App nie, doen dalk iets verkeerd
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6967
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Wouter Roets »

Yster

Nee jong ek ken ook nie die goed nie, het sommer hoofrekening toegepas vir wat dit werd is. 1 MOA vir 700m is hier by die 203mm so jou groep is in die orde van net onder 0.2 MOA as my brein my nou nie in die steek laat nie. Hoe ook al sy dit bly n bitter mooi groep. Nogmaals geluk.

Groetnis
Wouter
User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12709
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Geno »

Wouter is reg. Daai groep is kleiner as wat hy gemeet is.
Dis 'n puik groep!
Hier is 'n lekker calculator om te gebruik: http://www.indecorous.com/bullseye/moacalc.html
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!
Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”