D.O.P.E op 'n app!?

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Theunodb
Full Member
Full Member
Posts: 240
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am
Location: Pretoria
Contact:

D.O.P.E op 'n app!?

Post by Theunodb »

Ons is amper reg om ons D.O.P.E app vry te stel aan die publiek.

Indien jy 'n voorsmaak wil he kan ons jou by ons internal test program add. Julle kan my 'n pvt boodskap of sms stuur met jou google email / jou apple id.

PS.
Al is daar strelok, ballistic calculators, en data op websites en info op ammo boksies beteken dit nie veel tot jy dit op die skietbaan ge-verify het nie. Baie mense skryf dit in sy DOPE boekie maar dit raak net moeiliker om te kry hoe meer data jy add.

Dink aan GUNR - DOPE as 'n boks wat jy saamvat skietbaan toe. Jy gaan aanle en begin skiet, sodra jy op target is 2 of 10 skote later dan skryf jy al jou verstellings (elevation, windage, slope, etc) en omgewings omstandighede (distance, wind direction, wind speed, temp, time, etc) op 'n papier, en gooi hom in die boks.

So maak jy jou boks vol oor tyd met verstellings vir al die bane, of omstandighede, of tye.

Nou volgende keer wat jy by 'n baan is, haal jy jou DOPE app uit, kies die omstandighede wat soortgelyk is, en die app sal jou jou verstellings gee (Uit jou persoonlike boks). Hierdie is dan verstellings wat jy self weet werk onder daai omstandighede. Verstellings wat voorheen gewerk het. Of as jy nog nie iets het vir daai omstandighede nie, wys die app jou die naaste aan dit wat jy wel het.

Nou hopelik ipv 2 - 10 skote om op target te kom, gaan jy hom tref met die eerste skoot.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”