Page 1 of 1

Westley Richards Hael geweer

Posted: Sat Feb 27, 2021 7:28 am
by Landy
Goeie more
Is daar dalk iemand wat sou belangstel in S/S Westley Richards haelgeweer, ek weet nie wat sy waarde sal wees

Re: Westley Richards Hael geweer

Posted: Sun Feb 28, 2021 6:22 am
by Lapua
Stuur asseblief fotos na 082 sewe agt 7 9 ses 88
Dankie

Re: Westley Richards Hael geweer

Posted: Tue Mar 02, 2021 5:09 pm
by tripodmvr
Fotos
20210301_165815.jpg
20210301_165815.jpg
20210301_165815.jpg

Re: Westley Richards Hael geweer

Posted: Tue Mar 02, 2021 5:11 pm
by tripodmvr
Ek dink 'n paar naby fotos van die aksie en die merke daarop sal beter inligting gee. Stuur nog en ek sal plaas.