Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3029
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Daai is mooi Jpan, welgedaan, tot op watter grit is die lem afgewerk?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2041
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dankie Frederick.
Dis 1200 grit.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3029
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Op die 1200 grit, hoe vind jy die food release vermoens van die mes?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2041
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Frederick, aangesien dit 'n dubbel plat "grind" is, bly enigiets soos uie, tamaties, appelskyfies wat groot oppervlak het maar klou tot die punt dat mens dit moet afstoot met jou vingers, of die daaropvolgende snit skuif dit af. Ek dink as mens wil hê die snysels moet wegval, sal jy maar 'n plat vlak aan die een kant van die lem moet hê, en 'n 's-grind" of effe konveks aan die anderkant.
Ek is egter nie 'n ervare genoeg kombuismesmaker om enigiets meer as 'n opinie uit te spreek nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2041
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Ek moet egter net ook noem dat ek 'n ander mes het wat ook 15N20 is. Dié het nou al 'n paar kilos op die klok tot die mate dat dit 'n goeie patina opgebou het. Synde dit 'n koolstoflem is sal dit dus oksideer en ook die lem effe 'growwer' laat. Na 'n sessie van werk met iets soos tamaties of suurlemoene, wat 'n redelike oksiderende effek op die lem het, sal die kos meer plak op die lem. Dikwels sal ek die mes was en poleer met Brasso. Dit verwyder die ergste oksidasie en maak uiteraard ook die lem blink en gladder. Dit het dan die effek dat die gesnyde items makliker van die lem afgly.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply

Return to “Algemeen/General”