Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

LouisR wrote: Sun Dec 27, 2020 9:24 pm Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Louis, het jy al enige inligting bekom?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie »

Johan Nel wrote:
LouisR wrote: Sun Dec 27, 2020 9:24 pm Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Louis, het jy al enige inligting bekom?
Mens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..
Dit kos ongeveer R50

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pm

Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 269
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly »

LouisR wrote:Goeie dag, ek is klaar met my mes, kry nie fotos gelaai nie. Wil graag my naam op etch, na heelwat lees dink ek ek verstaan die proses, positive 20, bytsoda, Ferric chloride. My vraag is eerder hoe kry ek die negatiewe gemaak of laat print en koste naastenby?
Ek sien jy is in die Pretoria omgewing. Ek kan jou verwys na die persoon wat my gravering doen. Hy gebruik 'n fibre laser met baie hoë definisie wat in die staal in graveer en vra om en by R60 vir 'n logo. Hy is in Montana.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
User avatar
Xplicitly
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 269
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: Maak jou eie mes

Post by Xplicitly »

Johan Nel wrote:
Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pm
Johan Nel wrote: Louis, het jy al enige inligting bekom?
Mens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..
Dit kos ongeveer R50

Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.
Daar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Xplicitly wrote: Wed Jan 06, 2021 2:05 pm
Johan Nel wrote:
Trompie wrote: Wed Jan 06, 2021 1:28 pm Mens kan met sterk sout oplossing en 12v batt charger en "stencil" etch maar laser is beter..in my opinie..
Dit kos ongeveer R50

Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.
Daar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dankie, het jy dalk meer detail oor die paste wat gebruik word?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3020
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Johan Nel wrote:
Xplicitly wrote: Wed Jan 06, 2021 2:05 pm
Johan Nel wrote: Die tegniek waarna Louis verwys, vereis 'n foto negatiewe stencil wat koerante en drukkerye vir mens kan maak. Die ets proses waarna jy verwys met'n battery, batterylaaier of toegewysde apperaat, gebruik weer 'n ander stencil wat ouens soos KMTS weer kan verskaf. As mens 'n verskaffer lokaal kan kry wat laserwerk op staal kan doen sal dit wonderlik wees, maar hulle is skaars en gewoonlik net in groter stede. Hier in ons geweste kan die manne op hout en plastiek laserwerk doen, maar nie staal nie. Toerusting om dit self te doen is regtig baie duur.
Daar is 'n paste wat die ouens op die staal kan sit wat die gewone lasers dan aan die staal vasbrand wat baie sterk klou. Dit is relatief goedkoop, maar gaan verg dat jy iemand kry in jou geweste wat bereid is om saam met jou te werk om dit reg te kry en jy gaan waarskynlik die paste moet koop. Maar daarna werk dit baie maklik en goed.

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dankie, het jy dalk meer detail oor die paste wat gebruik word?
Die paste word deur trotec verkoop hulle is in Sandton.

Sent from my EML-L29 using Tapatalk

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
ZKK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Die van julle ouens wat nou al met 440C n paar messe gemaak het.
Wat is julle indrukke van die staal?
Hoe vergelyk dit met N690?

Groete
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1139
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Location: Bloemfontein

Re: Maak jou eie mes

Post by junglejulian »

Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2013
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

junglejulian wrote: Tue May 18, 2021 8:24 pm Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
Ek sien niks op hul webwerf nie, maar dalk kan jy by hulle navraag doen? Ek sien hulle het 'n kontaknommer vir vrae.
+27 11 825 1100
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1074
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Maak jou eie mes

Post by Ds J »

ZKK wrote: Wed Jan 13, 2021 7:37 am Die van julle ouens wat nou al met 440C n paar messe gemaak het.
Wat is julle indrukke van die staal?
Hoe vergelyk dit met N690?

Groete
Ek het een of twee messe daarmee gemaak. Goeie staal, maar ouer tegnologie. Ek verkies om myne hard te hou - R59c - R60c.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1074
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Maak jou eie mes

Post by Ds J »

junglejulian wrote: Tue May 18, 2021 8:24 pm Weet iemand miskien van watter tipe staal die lasher kapmesse en pangas gemaak word? EK het n paar messe gesny uit ou pangas maar moet hul verhard en temper. so wil net weet teen watter tempratuur en tydperk en dit moet doen.
Ek het êrens gehoor dit is koolstofstaal, dus 5160 of iets soos dit.
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Maak jou eie mes

Post by Blink Stefaans »

Dagse manne
Het my eerste chef/ kombuis mes gemaak. Gesmee uit n Pferd vyl.
Het hom vir my goeie vriend of my tweede pa oom John Hayes gewys en hy is mal oor die mes. Hy is n pensionaris en ek weet hy het nie geld vir sulke goed nie. Wou hom te koop aanbied maar het besluit om die mes vir hom te gee. Hy het al reeds my heel eerste mes en ek glo nie iemand anders sal hom wardeer soos hy nie. Gaan hom vandag verrasImageImageImage

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6478
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Maak jou eie mes

Post by DWB »

Baie mooi!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Maak jou eie mes

Post by LouisR »

Baie mooi, hou van hoe die handvatsel inskakel by lem.
ZKK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Die handvatsel lyk baie mooi.
Het jy dit met n dremmel gedoen?
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 297
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Location: Centurion

Re: Maak jou eie mes

Post by Blink Stefaans »

Dankie julle
ZKK ja met die dremmel en n klein skuur drimmetjie. Eerste keer wat ek dit probeer

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply

Return to “Algemeen/General”