Ammo Tas te Wen

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1433
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: Brackenfell

Ammo Tas te Wen

Post by Francoisv »

Soos die vorige jare gaan ek weer 'n kompetisie loods om geld in te vorder vir die Andrew Murray kinderhuis. Al het ek geen verbintenis met die plek, hulle doen regtig goeie werk en ek ondersteun hulle graag, al is dit annoniem.

Ek vra groot asseblief dat julle manne die poging ondersteun.

Ek skenk 'n Ammunition Transport System tas ter waarde van R1300 asook een of 2 kleiner pryse.

Dit sal weereens deur die verkoop van lootjies gedoen word. Mikpunt is R5000 die jaar.

Ek kon verlede jaar R3000 insamel, en dit is moontlik gemaak deur net 10 forum lede.


Shoot straight



Francois Vogel
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5230
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Ammo Tas te Wen

Post by ruaanb »

Laat waai ou maat
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2645
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Ammo Tas te Wen

Post by Apie »

Kap hom!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “Kompetisies/Competitions”