204 Ruger QL nodig

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2230
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

204 Ruger QL nodig

Post by andre007 »

Hallo julle

Hoop almal het n lekker Kersfees gehad, ek sit met my hande in my hare met my QL wat foutoodskappe gooi, hoop iemand is bereid om my in hulle holidasietyd kan help.

Nosler Ballistic Tip

Kaliber/Caliber 204 Ruger
Fabrikaat / Make Howa
*Spiraal & looplengte / Twist & Barrel Length 1/12 (24’’ loop)
Koeël Fabrikaat / Bullet Make Nosler Ballistic tip
Koeëlgewig / Bullet Weight 40gr
TPL /COL 57,4mm
Lading / Load 25.3gr S335 @ 3493fts
Maak van dop / Type of Brass Hornady
Doplengte / Brass Length 46.80 mm
H2O in dop / Brass H2O Capacity 33.6gr
Slagdop Fabrikaat / Primer Make S&B SRP

Vmax


Kaliber/Caliber 204 Ruger
Fabrikaat / Make Howa
*Spiraal & looplengte / Twist & Barrel Length 1/12 (24’’ loop)
Koeël Fabrikaat / Bullet Make Hornady Vmax
Koeëlgewig / Bullet Weight 40gr
TPL /COL 57mm
Lading / Load 25.6gr S335 @ 3485fts
Maak van dop / Type of Brass Hornady
Doplengte / Brass Length 46.80 mm
H2O in dop / Brass H2O Capacity 33.6gr
Slagdop Fabrikaat / Primer Make S&B SRP

Die geweer is by n voormalige forumlid gekoop met komponente, hy het 27.4gr S321 met 32gr Vmax geskiet teen 4047fts tpl was 57mm. Hoop julle kan julle kennis deel.

Groete
Andre
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by tripodmvr »

57,4mm TPL
25,1gr = 3470vps by tromp

57,0mm TPL
25,5gr = 3475vps

Vanaf 57,4mm na 57,0mm het die brandtempo afgeneem en daarom die hoër node op die korter TPL.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by tripodmvr »

Ek het 'n glipsie gemaak en beide as 40VMAX bereken. Het nou 40BT gebruik en uitslag is dieselfde as bo bereken.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2230
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by andre007 »

Baie dankie Marius. Waardeer jou hulp. Als wat mooi is vir 20plenty2
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by tripodmvr »

Dieselfde daar Andre. Hoop die groepe lyk mooi. S321 sal so 30vps bysit en die druk is effe laer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2230
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by andre007 »

Wat is die nodes met S321?. Sou my pas as dit werk want ek laai S321 in my 223, maar almal wat die swaarder koelle laai gebruik S335

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19032
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 204 Ruger QL nodig

Post by tripodmvr »

40BT
Probeer 27gr S321 vir 3507vps (tromp)

40VMAX gee bykans identiese syfers. Skiet albei dus met 27gr en dan kan ons fyner kalibreer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”