QL hulp vir 22-250 asb.

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Môre almal, kan die QL guru's vir my loer of ek op die regte pad is asb.
Geweer 22-250
Twist 1 in 14
Looplengte van kroon tot teen slot gesig 568mm
Virgin Lapua doppe H2O vol 44.2gn
Vol na 1ste vuur 45gn
Koeël; 50gn Hornady V max
Kruit; Hodgdon Varget
Maks TPL met 50gn Vmax 63,75mm, tpl gelaai 62,0mm
Wincherster large rifle primers
Temp 25° , 1193m bo seevlak.
35,0gn - 3375 - 3341 - 3392 fps Avg 3369 Groepering 23mm
35,5gn - 3472 - 3472 - 3462 fps Avg 3469 " 8mm
36,0gn - 3574 - 3527 - 3527 fps Avg 3542 " 30mm

Dan het ek ook met S341 gelaai tpl ens als dieselfde
33,8gr - 3308 - 3308 - 3259 fps Avg 3291 Groepering 19mm

Ek wil graag weet of 35,5gn Varget op die nr is want hulle skiet baie mooi en waar lê S341 se node asb.
Baie dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by tripodmvr »

Waarmee het jy die spoed gemeet? Volgens QL moes jy naby 3770vps gewees het met die 36gr lading.

Die S341 lading bereken by 3220vps met 33,8gr. Dit lyk meer binne perke.

Sodra jy inligting kan gee, kan ek die berekeninge doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Prochrono op 5m
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Dit was die 1ste 12 skote uit nuwe geweer, indien dit iets beteken oom.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Wat dalk n effek kan hê is dat die patrone wat met S341 gelaai was eers deur n geleende neck size die gedruk is. Die het nekke lelik gekrap. Die ander wat ek met Varget gelaai het, het ek nekke met grafiet gelube en net die expander ball deur doppe se bekke gedruk. Beide groepe doppe se punte het gevoel of hulle dieselfde seat. Ek het op 308 vorige keer gevoel of virgin doppe baie swaar seat, daarom die stappe soos bo beskryf.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by tripodmvr »

S341
Daar is twee gemaklike nodes na bo.
34,6gr vir 3370vps op die chrony 5m weg
36,6gr vir 3560vps - druk bereken as 51K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by tripodmvr »

Varget

Ek het 35.5gr se kalibrasie gebruik. Die naaste en hoogste node teen 50K psi berekende druk is met 36.2gr en spoed van 3536vps op die chrony 5m weg. Jou 36gr lading is alreeds daar naby spoedgewys. Ek sou eksperimenteer tussen 35 en 36gr en kyk hoe maak spoed en groepe. Die groot ES by 36gr kan die groep beinvloed het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Dankie oom, mbt doppe se voorbereiding. Sou oom sê ek moet doppe net so uit blou boks laai of eers hul bekke in grafiet lube druk voor ek laai. Dankie vir die moeite
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by tripodmvr »

Ek het daardie doppe in my 243 Ruger RPR netso gelaai en geskiet en goeie resultate verkry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2523
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Apie »

Lamtjop wrote:Dankie oom, mbt doppe se voorbereiding. Sou oom sê ek moet doppe net so uit blou boks laai of eers hul bekke in grafiet lube druk voor ek laai. Dankie vir die moeite
Gee daai nat nuwe doppe so 3-4 dae na jy gelaai het voor jy hulle skiet….


Sent from my iPhone using Tapatalk
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Oom Tripod ek het vlg ladings geskiet.
S341, 36,6gn met WLR primer 3574 - 3527 - 3546, avg 3549, es 47, groep 13mm
S341, 36,6gn met CCI250 primer - 3584 - 3565 - 3574, avg 3574, es 19, groep 14,5mm
S335, 33,6gn 3536 - 3499 - 3499, avg 3511, es 37 groep 23mm
S335, 33,9gn 3565 - 3536 - 3584, avg 3561, es 48 groep 8mm
Wat ek graag wil weet is watter lading tussen S335, 33,9gn en S341 , 36,6gn met WLR primer se druk is die laagste want albei skiet baie mooi.
Ek wil nog S341 met CCI250 se lading so effe laat sak sodat ek rondom 3550 skiet en kyk wat hy doen, die cci250 se ES was soveel beter as die met WLR primer. Die 33,9gn S335 se terugskop het vir my meer gevoel as die met S341. Dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by tripodmvr »

Lamtjop wrote: Sat Nov 13, 2021 9:23 am Oom Tripod ek het vlg ladings geskiet.
S341, 36,6gn met WLR primer 3574 - 3527 - 3546, avg 3549, es 47, groep 13mm -36,7gr vir 3556vps
S341, 36,6gn met CCI250 primer - 3584 - 3565 - 3574, avg 3574, es 19, groep 14,5mm - 36.4gr vir 3555vps druk 51K psi en 97% ontbranding
S335, 33,6gn 3536 - 3499 - 3499, avg 3511, es 37 groep 23mm
S335, 33,9gn 3565 - 3536 - 3584, avg 3561, es 48 groep 8mm 33,8gr vir 3550vps druk 52K psi en 99% ontbranding
Wat ek graag wil weet is watter lading tussen S335, 33,9gn en S341 , 36,6gn met WLR primer se druk is die laagste want albei skiet baie mooi.
Ek wil nog S341 met CCI250 se lading so effe laat sak sodat ek rondom 3550 skiet en kyk wat hy doen, die cci250 se ES was soveel beter as die met WLR primer. Die 33,9gn S335 se terugskop het vir my meer gevoel as die met S341. Dankie
Jou waarneming oor terugskop. S335 piek gouer en maks druk is by 56,8mm afstand wat koeël afgelê het in die lopp. S341 se afstand is 58,6mm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 699
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: QL hulp vir 22-250 asb.

Post by Lamtjop »

Dankie oom, ek gaan dit die week probeer.
Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”