Hulp met QuickLOAD: .308 met 155gr Lapua Scenar, S335

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Hulp met QuickLOAD: .308 met 155gr Lapua Scenar, S335

Post by Walter »

Goeiedag Manne.

Ek help 'n vriend om sy geweer aan die skiet te kry.

Dis 'n 20" Remington SPS Tactical .308 met Lapua Scenar 155gr koeëls en S335.

Ek het hom help laai met die komponente wat hy reeds gehad het. Die spoed is gemeet met 'n Magnetospeed.

Ek het laer ladings gelaai vir 'n proeflopie.

Ek sal enige hulp met QuickLOAD waardeer.

By voorbaat baie dankie.


Geweer: Remington SPS Tactical .308 Win
Koeël: Lapua Scenar 155gr
Doppe: Lapua
Looplengte: 509mm (gemeet)
Waterkapasiteit van gevuurvormde dop: 55.7gr
Slagdoppe: CCI200
Gekose TPL: 72mm
Maksimum TPL: 74.1mm

Lading 1:
38.5gr S335 Lot 706
Gem. spoed gemeet oor 4 skote: 2395vt/s (Magnetospeed)

Lading 2:
39.5gr S335 Lot 706
Gem. spoed gemeet oor 4 skote: 2472vt/s (Magnetospeed)
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18469
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp met QuickLOAD: .308 met 155gr Lapua Scenar, S335

Post by tripodmvr »

Node 6 - 40,6gr en 2538vps
Node 5 - 42,6gr en 2652vps (Druk 56K psi)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Re: Hulp met QuickLOAD: .308 met 155gr Lapua Scenar, S335

Post by Walter »

Baie dankie Oom. Ek sal kom terugvoer gee van die resultate
Post Reply