Gesoek: mediese pyp vir ketties

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Ds J »

Goeienaand Jaracal,

Waar kry n mens haaslope vir ketties?

Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.

Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1520
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Location: Kuilsrivier

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Heinz Petersen »

Ek het vir jou n 2m stuk. Kontak my op 082 55ses 727vier
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Ds J »

Heinz Petersen wrote: Sun Jul 25, 2021 7:17 am Ek het vir jou n 2m stuk. Kontak my op 082 55ses 727vier
Dankie, ek bel vandag na werk ;) ;)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by tripodmvr »

11h45 vanaand. Heinz, die' geestesbediener het 'n gemeente wat oor 'n groot gebied versprei is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
HeinM
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by HeinM »

Koop vir jou kettie ordentlike lopers. Hier is die 600NE weergawe vir ketties:
speargun-rubber.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1852
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Location: Randburg, Gauteng

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by win270 »

Haasrek, soos ek dit ken, is skaars. Eendag by 'n "Afrika-stalletjie" in Hazyview vir my gekoop. Buurt se katte moet op hul eie erwe gehou word. ;)
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Ds J »

Heinz, baie dankie vir die hulp!
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 437
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Trompie »

Skies, ek help nou nie met informasie oor pypiesrekke nie, maar hierdie rekke is beste wat ek nog ooit geskiet het. Maar weet nie of dit locally beskikbaar is nie.

Ek kry op average so 240 fps - 255 fps met 8mm ballbearings. Hang af hoe warm dit is....

Ballistic gel in 2lt bottel skiet ek reg deur op 5m.
Capture+_2021-07-25-20-45-37~2.jpg
20210124_092711.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Ds J »

Trompie, waar kry jy dit?

Die sjinese skrif op jou foto is grieks vir my ;)
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 782
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Viking »

Ds J wrote: Sat Jul 24, 2021 9:19 pm Goeienaand Jaracal,

Waar kry n mens haaslope vir ketties?

Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.

Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.
Het jy al gekyk na webwerf "wish"?
Screenshot_20210726-083921_Chrome.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Ds J »

Viking wrote: Mon Jul 26, 2021 8:44 am
Ds J wrote: Sat Jul 24, 2021 9:19 pm Goeienaand Jaracal,

Waar kry n mens haaslope vir ketties?

Ons het altyd die geelbruin mediese pyp gebruik en ek kry nie n mediese winkel wat verkoop nie.

Die gewone lope wat by geweerwinkels te kry is, is te kort vir my smaak.
Het jy al gekyk na webwerf "wish"?
Screenshot_20210726-083921_Chrome.jpg
Ons het al met wish gewerk. Hulle vat weke (of langer) om af te lewer.

My pakkie van Heinz is reeds op pad.

Ek hou die gesprek aan die gang want ek dink baie mense soek na goeie lope.
HeinM
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Location: Tulbagh

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by HeinM »

Die winkellope is vir my lank genoeg. Hulle is nogal duursaam ook.
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 437
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Trompie »

Hi Ds J

Vriend van my het hele ruk terug gekoop by iemand wat dit van oorsee af bestel het. Precise se rekke is baie goed. Chinese brand maar is baie goed.

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4395
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Location: Calvinia

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by cassie_calvinia »

met die nuwe voorgestelde wette, loop ons gou weer met 'n kettie aan die sy soos in die ou dae
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 782
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Viking »

cassie_calvinia wrote: Mon Jul 26, 2021 11:56 am met die nuwe voorgestelde wette, loop ons gou weer met 'n kettie aan die sy soos in die ou dae
So gepraat van die ou dae...ek het solank begin voorberei op daai stelling!

Wie van julle onthou nog die "ou polisie battons"?

Die slaanding was ook BAIE gewild in die mafia dae in die VSA (word nogal 'n saps genoem).
Saps1.jpg
Saps 2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 437
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Gesoek: mediese pyp vir ketties

Post by Trompie »

Het vanoggend by Western Accessories mediese rek gesien vir R25 p/m

Sent from my LM-G810 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply

Return to “Algemeen/General”