Kershaw 1050

Enige iets waarna jy soek/Anything you want

Moderator: Global Moderator

Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Kershaw 1050

Post by J le Roux »

Ek help 'n goeie vriend soek na 'n Kershaw 1050. Hy het een by sy pa ge-erf maar dit is deur 'n inbreker gesteel >:D

Die stel wat vandag verkoop is het my net weer aan sy soektog herhinder.

Laat weet maar indien iemand weet van een te koop.
Groete
Johan
20200509_190932.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 813
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Location: Kuils Rivier Kaapstad

Re: Kershaw 1050

Post by Jurgen Visser »

Ek het nogal heel paar Kershaw messe by my pa ge-erf , ook so 1050 en dit was sy jag mes , sterk mes daai
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 639
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Location: Bloemfontein

Re: Kershaw 1050

Post by Askari »

Gooi lood!!!!
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Kershaw 1050

Post by J le Roux »

Aai Askari, daai een op OLX is klaar verkoop vir R1500, dit is darem 'n goeie teken.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Kershaw 1050

Post by J le Roux »

Ek steek weer voelers uit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kershaw 1050

Post by Capt. Oblivious »

My Pa het n paar en is besig om meeste van sy messe te verkoop, hy het n man wat dit vir hom verkoop maar ek sal uit vind of hy nog n 1050 oor het.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Louisdewet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Location: Kaapstad

Re: Kershaw 1050

Post by Louisdewet »

Image


Jy behoort darm ‘n beter prys te kry as jy bereid is om aan te hou soek.


Sent from my iPhone using Tapatalk
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Kershaw 1050

Post by J le Roux »

Ja-nee kyk, daai man probeer virseker 'n goeie wins maak. Daai mes is amper al vir 'n jaar in die mark. Ek het hom laasjaar gekontak toe die mes nog onder open for offers bemark is.

Laat ek maar net se ek sal hom nie saam nooi vir 'n jag nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kershaw 1050

Post by Capt. Oblivious »

blixem
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Louisdewet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Location: Kaapstad

Re: Kershaw 1050

Post by Louisdewet »

My en sy gesprek oor ‘n ander mes was self kort. Daar is ‘n Facebook groep waar ek hulle al die rondte sien doen het. Ek stuur vir jou ‘n pm


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10757
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Kershaw 1050

Post by Capt. Oblivious »

So ene ne…
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Kershaw 1050

Post by J le Roux »

Dankie Cappie, daai ene is oppad na my toe, een vir my vriend, en een vir my ;).
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06
User avatar
Louisdewet
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Location: Kaapstad

Re: Kershaw 1050

Post by Louisdewet »

Netjies!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”