Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Enige iets waarna jy soek/Anything you want

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Post by musgrave270 »

More manne

Soos die opskrif lees is ek opsoek na n teleskoop basis vir n Lee Enfield Mk4 No2. Indien iemand een het wat stof opgaar of miskien weet van n winkel wat voorraad sal he, laat weet my asb.

Die geweer is nog oorspronklik. Ek sien mens kry n eenstuk basis wat vasskroef waar die agterste visier sit. Ek is verkieslik opsoek na so iets.

Dankie

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Post by Toxxyc »

Ek het 'n basis en ringe, dink dis Lynx. 25mm ringe, op die basis monteer. Hy is tans op my 303 maar ek moet hom afhaal en oopvisiere terugsit. Ek sukkel al laaaank om die goed geswaai te kry.

Onthou die brug en die staal bo die kamer word nogsteeds gedrill en getap vir die skroefies waarmee dit vaskom maar dis minimale werk. Laat ek gou kiekie soek.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 831
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Post by Toxxyc »

Hier is my draad. Fotos is daarop. Ek dink laaste prys was R750 vir basis met ringe - dis wat ek vir net die basis alleen betaal het so paar jaar terug.

viewtopic.php?f=19&t=79383&p=849591#p849591
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Location: Ladysmith KZN

Re: Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Post by musgrave270 »

Dankie Tox

Die aksie is nie geboor nie. Ek wil net eers kyk of ek nie n basis kan kry wat agter vasskroef in die plek van die agterste visier nie. As ons nie regkom nie sal n basis soos joune maar die voorland wees.

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4957
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Gesoek: Teleskoop basis vir LE Mk4 No2

Post by ruaanb »

Sal die een wat Hein22 adverteer nie werk nie?
Post Reply

Return to “Gesoek/Wanted”