Gesoek: Timney sneller vir .308 mauser

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
etbal
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Thu Mar 23, 2017 9:49 am

Gesoek: Timney sneller vir .308 mauser

Post by etbal »

Goeie dag.

My .308 mauser jaggeweer het die oorspronklike sneller op en dit is 'n dubbel trek sneller. Dit het 'n voortrek wat baie steurend is in die veld as daar net 3 sekondes is om die skoot te trek.

Ek wil baie graag 'n kyk na 'n timney maar ekt ongelukkig nie kennis van watse een goed kan werk nie.

Ek hoor graag van julle.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Gesoek: Timney sneller vir .308 mauser

Post by Frikkie Coetzee »

Kontak my per PM
Ek het een wat rondle iewers.
Post Reply