Nuwe Lid
Moderator: Global Moderator
- Ratel
- Hero Member
- Posts: 1395
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Location: Rustenburg
Re: Nuwe Lid
More jds. Welkom op 'n bakgat forum. Van waar in noordwes is jy en watter roere skiet jy?
Maak 'n verskil
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Fri Aug 05, 2022 10:16 am
Re: Nuwe Lid
Goeie more, dankie vir die verwelkoming. Ek is tans naby Mafikeng gelee.Ratel wrote:More jds. Welkom op 'n bakgat forum. Van waar in noordwes is jy en watter roere skiet jy?
Ek neem deel aan sportskiet, so het die 3gun combo (AR15, semi shottie en pistool). In die kluis is ook n .303 p14. My aansoek is tans in vir 308. Hou die forum dop vir 308 info en is besig om scope en silencer opsies te soek terwyl aansoek in is.
Groete
Sent from my M2101K6G using Tapatalk