Nuwe lid, soort van......

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself

Moderator: Global Moderator

Post Reply
morneg
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Jan 08, 2017 6:57 pm

Nuwe lid, soort van......

Post by morneg »

Dag almal.

Is vir 'n wyle al lid maar lees meestal net en het nog nie my "intro" gedoen nie.

Ek is nie veel van 'n jagter nie en ook seker nie veel van 'n skut nie maar herlaai en toets graag ladings ;D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18918
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Nuwe lid, soort van......

Post by tripodmvr »

Welkom. Wys maar hoe lyk sommige van die papierteikens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply

Return to “Nuwe aansluitings/ Introductions”