nuwe lid van montana pta.

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself

Moderator: Global Moderator

Post Reply
Darryl6.5
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jul 11, 2021 12:09 pm

nuwe lid van montana pta.

Post by Darryl6.5 »

Hi aan almal my naam is DARRYL VAN SMAALEN

EK SKIET BY SA JAGTERS BAVIAANSPOORT TAK ASOOK PREMIER SKIET KLUB GOGA HET MY GEBYT OM LANG AF STAND SKIET AAN TE DURF EK HET N REDELIKE GOEIE KENNIS VAN SKIET EN HER LAAI MAAR NOOIT TE OUD OM NOG BY TE LEER SAL OOK MY KENNIS MET ANDER DEEL.

GROETE DARRYL.
User avatar
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18633
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by tripodmvr »

Baie welkom. Kom gesels gerus saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Philip Marais
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Oct 06, 2010 2:54 pm
Location: Pretoria

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by Philip Marais »

Welkom Darryl, lekker om jou hier op Jaracal te sien.
Sit maar bietjie fotos op van daai mooi Oranje 6.5 roer van jou.
User avatar
varkjagter
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Wed Jan 11, 2012 12:24 pm
Location: PRETORIA

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by varkjagter »

Welkom outoppie , paar lekker ouens hier op jaracal ,hulle sal jou altyd raad gee en glo jy sal jou kennis ook deel .
wil ook net vir die mense se Darryl maak kort werk van n comrades en skrik nie vir n ysterman kompetisie nie
geniet hom hier.
Darryl6.5
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jul 11, 2021 12:09 pm

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by Darryl6.5 »

Dankie varkjagter waardeer jou kometaar sal graag ook my kennis met almal deel as ook julle kennis sien uit om te gesels. DARRYL6.5
Darryl6.5
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jul 11, 2021 12:09 pm

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by Darryl6.5 »

Dankie Phillip sal net moet ller hoe om fotos te down load.
User avatar
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18633
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by tripodmvr »

viewtopic.php?f=1&t=249&start=75

Kyk op Bl. 4 naby aan die einde is die maklikste manier om fotos te laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Darryl6.5
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Sun Jul 11, 2021 12:09 pm

Re: nuwe lid van montana pta.

Post by Darryl6.5 »

Dankie het probeer sal na varkjagter gaan laat hy my wys
Post Reply

Return to “Nuwe aansluitings/ Introductions”