Paar fotos van 2021 jag...

Moderator: Global Moderator

User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by Ben Remington »

win270 wrote: Mon Sep 13, 2021 7:43 am Baie mooi foto's en goeie herinneringe, Ben en Myburgh! Julle is gesoute manne in daardie deel van SA.
Oom Christo ons is baie bevoorreg om so na aan die natuur te kan lewe elke dag omtrent.... :laugh: :laugh:
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 748
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Location: Bradasdorp

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by BenJacobs »

Daai kudus het darem 'n nek aan hulle :)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6533
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by DWB »

Ben Remington wrote: Mon Sep 13, 2021 7:55 am
DWB wrote: Mon Sep 13, 2021 6:48 am Pragtig! Wat vang julle met arme ou Ruger aan?
Was maar 'n slegte ondervinding...my maat het 'n vlakvark gekwes en met die roeiery trap Ruger in 'n gat en verloorsy balans ... toe skep die vark hom...

Genadiglik was ons so 20 minute weg van die veearts af....hy kon die ou darem deur trek... ;D
Bly om te hoor!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3086
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by joe rocket »

Lekker Ben julle is baie bevoorreg. Swaar bokke daai.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by tripodmvr »

Ben, jy sien ons het jou plasings gemis. Die fotos en deel van jou seun se wedervaringe word op prys gestel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by Ben Remington »

tripodmvr wrote: Mon Sep 13, 2021 9:56 am Ben, jy sien ons het jou plasings gemis. Die fotos en deel van jou seun se wedervaringe word op prys gestel.
Baie dankie oom... :)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 4388
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by Frederik »

Dankie vir die deel paar mooi diere en fotos, 24st is ek oppad Bray toe nie te ver van julle af nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5008
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by ruaanb »

Sjoe daai bulle het dik nekke! Dankie vir die deel en ek is bly Ruger het dit oorleef.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1434
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by Lategan1 »

Pragtige diknekke, dankie.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Location: Potchefstroom

Re: Paar fotos van 2021 jag...

Post by Mellies »

Baie smart! Dankie.

Met n vleisie...
Post Reply

Return to “Photo Album”