Melk-are in snoek

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.

Moderator: Global Moderator

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6534
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Melk-are in snoek

Post by DWB »

Dat so groot klomp lummels nou skielik bang vir ñ slym slak is ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3085
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Location: Citrusdal

Re: Melk-are in snoek

Post by Chevvy SS »

'n Snoek is 'n roofvis. Dit is dus net goed ontwikkelde spiere wat julle sien.

Alles wat in die see is kan geëet word, behalwe die skuite.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)

Re: Melk-are in snoek

Post by finch »

Ja en onthou kreef is eintlik die kakkerlakke van die see, eet enige iets wat rondle op die boden. Ek het eenkeer n paar krewe in n lee net gevang.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 862
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Melk-are in snoek

Post by Toxxyc »

Chevvy SS wrote: Tue Sep 14, 2021 9:43 am 'n Snoek is 'n roofvis. Dit is dus net goed ontwikkelde spiere wat julle sien.

Alles wat in die see is kan geëet word, behalwe die skuite.
En die skyte.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1434
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Melk-are in snoek

Post by Lategan1 »

Finch, nou kom jy nader aan die waarheid! As ons die waarheid hier bly uitlig, gaan min manne uit die Noorde nog seekos bly eet! ++>:

Hoekal so skaars hier vir ons eie gebruik. Dan is dit ook meer chocka vir Ooskaapjagter daar in die Baai. Dit vreet jy nou rerig sonder alle tande :laugh: Manne sluk hom heel in.

Feit, ‘n verkeerde snoek kan mens afsit. Daar is darem paar reëls met snoek, maar selfs dit kan skeefloop soos hier uitgewys.

Ons het al baie vars snoek op jagtogte saamgeneem, iets eie aan die Kaap. Eerste aand is snoek en patat aand. Ons gashere was nog altyd mal daaroor, met volbek tande. :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10629
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Melk-are in snoek

Post by Capt. Oblivious »

Ons eet maar boondjie land skaap en voerkraal bees hier bo, julle kan maar die vis goed geniet daar in die kolonie. Ek moet nog saam iemand jag wat vir my n snoek uit haal om te braai, glo ons vriendskap gaan dit mootnlik nie maak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 862
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Location: Pretoria

Re: Melk-are in snoek

Post by Toxxyc »

Ja seker dieselfde man wat 'n snoek uitpluk rondom 'n jagkampvuurtjie sal vir jou probeer Chamomile-tee maak na die aandete want "nou gaan ons kuier".

Nee maggies.

(grappie hoor manne)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1434
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Melk-are in snoek

Post by Lategan1 »

Toxy, Ons moet plek maak vir die Groenes onder ons!

Jy kan altyd die tee vir hom skink, glip so kleine bietjie Vodca in, net om die braaivleisvuur bietjie gesellig te hou! Greenies neig om baie ernstig te raak. :police: :o

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1434
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Melk-are in snoek

Post by Lategan1 »

Capt. Oblivious wrote: Tue Sep 14, 2021 12:32 pm Ons eet maar boondjie land skaap en voerkraal bees hier bo, julle kan maar die vis goed geniet daar in die kolonie. Ek moet nog saam iemand jag wat vir my n snoek uit haal om te braai, glo ons vriendskap gaan dit mootnlik nie maak nie
Jy sal nie glo wat se vriende jy al jou lewe lank op uitmis nie!

Kom net oor die rivier.

:laugh:

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Methos
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Melk-are in snoek

Post by Methos »

Manne ek is al so lank lus vir 'n stukkie snoek ek kwyl sommer terwyl ek julle posts lees. Nerens in die hele Europa kry ek snoek nie. Al kry ek 'n stukkie snoek met melk are in sal ek hom eet dat die garlic botter spat!
Post Reply

Return to “Soutwater Hengel/ Saltwater Fishing”