Kontak Besonderhede:

Moderator: Global Moderator

Roberto
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Jul 20, 2010 8:38 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Roberto »

Jagter:Roberto

Sel nr:0825625657

E Pos:robertonel@vodamail.co.za

Area:Karoo,suidelike & westelike dele van die Vrystaat.

Ek is verbind tot gedragskode.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Location: Windhoek, Namibia

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Raven »

Jagter : Norton Izaks
Kontak nr: +264 (0)81 129 4020
E pos: nortoni @ pinnacle.co.za
Jaggebied:  200km rondom Windhoek en Suide van Namibia
Kwalifikasie: Gevorderde Probleemdier beheer gedoen by Heinrick Funck -Windhoek

Ek verbind my tot die gedragskode
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7119
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Location: Jubail Saudi Arabia

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Gerhard »

Jagter: Gerhard Delport
Sel: 083 622 4961
Jaggebied: Gauteng, Mpumalanga, Limpopo
Email: gerhardd101@gmail.com

Ek verbind my tot die gedragskode
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
ablm468

Re: Kontak Besonderhede:

Post by ablm468 »

Hansie Myburgh
Cell: 0824588042

Deeltydse jagter
Areas: Gauteng, Heidelberg, Parys, Delmas, Bronkhorstspruit, Cullinan, en omgewing.

Ek verbind my tot gedragskode.
Faktor

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Faktor »

Jagter:   Marcel
Sel:       0822198388
Plek:      Vrystaat; 50km om BFN is gratis ry kostes, daarna R2/km
E-Mail:  marcel@skietwinkel.com

Ek Verbind my tot die gedragskode!
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Wiehan111 »

Jagter: Wiehan van Niekerk

Sel: 076 9797 100

E-Pos: wvn111@vodamail.co.za

Gebied: Vrystaat
25-06 Savage Tactical
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Location: Douglas, Strydenburg

Re: Kontak Besonderhede:

Post by johann »

Jagter: Johann Badenhorst
Sel: 0728067249
E-mail: johannb@nashuaisp.co.za
Area: hele Noordkaap en Vrystaat.
Baie ondervinding in die veld saam met gevorderde roep kursus van Heinrich Funk. Verdere opleiding ook op forum.

Kontak vir kostes.

Verbind my tot die gedragskode.
25-06 Remington
bjstegmann
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Feb 24, 2010 10:00 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by bjstegmann »

BJ Stegmann

Sel : 0712929785

E-Mail : bjstegmann@gmail.com

Jag meestal Klein Karoo en Suidwestelike Distrikte

Ek verbind my tot die gedragskode
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Location: Mosselbaai

Re: Kontak Besonderhede:

Post by prohunt »

Jagter  :  Johan Potgieter

Sel :  082agt055twee44

Epos :  prohunt@absamail(punt)co.za

Jaggebied:  Weskaap, Oos-Kaap en waar ookal nodig.

Algemeen : Jag vir die afgelope 30 jaar probleemdiere en spesialiseer in Bosvarke, Vlakvarke, Jakkalse, Rooikatte, Ystervarke en ander probleemdiere soos bobbejane en ape. Het Heinrich se Gevorderde Kursus en Taffie Mulder se Roep-en-Skiet Kursus gedoen en baie by John Finsch en Tewis geleer.

Ek verbind my tot die Gedragskode.
Where He leads me I shall follow!
User avatar
rudolph
Full Member
Full Member
Posts: 130
Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by rudolph »

JAGTER: RUDOLPH FERREIRA

SEL:082 825 6300

EMAIL: kirahunting@gmail.com

GEBIED: WELKOM ,HENNEMAN ,VENTERSBURG,KROONSTAD,BOTHAVILLE,WESSELSBRON,BULTFONTEIN,VIRGINIA,ODENDAALSRUS

FOOI: R1500-00 PER JAG (BETAALBAAR BY AANKOMS OP PLAAS) SLUIT IN TWEE PROBLEEMDIERE EN DAARNA R350-00 PER JAKKALS EN R450-00 PER ROOIKAT .ENIGE ANDER PROBLEEMDIERE SKIET
EK GRATIS TEN TYDE VAN N BETAALDE JAG OP AANVRAAG VAN DIE KLIENT(YSTERVARKE ,BOSVARKE ENSV.)

EK VERBIND MY TOT DIE GEDRAGSKODE
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Location: Pietersburg

Re: Kontak Besonderhede:

Post by JF. SCHOEVERS »

Jagter: Jannie Schoevers (Deeltyds)

Jag gebied: Klerksdorp, Potchefstroom, Wolmaranstad, Schweizer-Reneke, Ventersdorp, Hartbeesfontein



Kursus gedoen by Jacques Botha en kry daaglikse inligting by voltydse jakkals jagters.

Selfoon nommer: 082 446 9417

e-pos: jfschoevers25@gmail.com

Kontak my gerus vir tariewe.

Ek verbind my tot die gedragskode...
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 415
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Location: Mcdouglasbaai Port nolloth

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Blackie Swart »

Jagter: Blackie Swart
Tel:0828860802 of (027) 851-7722
Area: Namakwaland,Boesmanland of enige plek waar hulp benodig word.
Metode; Nagskiet dmv roep metode
Kontak my gerus vir billikke tariewe, verkieslik na 8pm in die aand.
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
Rambo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 68
Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Location: Centurion

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Rambo »

Jagter: Ian Grey
Sel: 0832873934
Area: Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noord Wes

Ek verbind my tot die gedragskode
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 201
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Location: PRIESKA, NOORDKAAP

Re: Kontak Besonderhede:

Post by roux cf »

Prieska Predator Hunting
Jagter: C.F Roux (VOLTYDS)
Kontak besonderhede:
078 084 2503 e-mail prieskapredatorhunting@mtn.blackberry.com
Gebied: die hele Suid-Afrika

EK VERBIND MY TOT DIE GEDRAGSKODE!
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
User avatar
stan man
Hero Member
Hero Member
Posts: 1312
Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Location: hennenman

Re: Kontak Besonderhede:

Post by stan man »

frans stander

[glow=red,2,300]JACKILL[/glow] probleem dier beheer

EK AANVAAR DIE GEDRAGSKODE EN ONDERNEEM OM DAARBY TE HOU.
VERDER SAL EK ALTYD DIE NATUUR EN GOD SE SKEPPING EERSTE STEL.
EK ONDERNEEM OM AL MY TOERUSTING EN KENNIS TE OPENBAAR ,SOU DAAR N VRAAG DAARNA WEES.
EK SAL ALTYD MY TOERUSTING ONDERHOU EN SEKER MAAK DAT DIT IN PERFEKTE TOESTAND IS.

MY bedienings area is sentraal vrystaat en verder op aanvraag.
kostes is as volg; R900.00 vir uitgaan,wat insluit die eerste 2 probleem diere.
                              daarna, R450.00 per jakkals
                                          R750.00 per rooikat
                                          R50.00 per ystervark
                                          R10.00 per tarentaal
                                          R10.00 per meerkat
                                          duiwe sal op n georganiseerde wyse in groeps verband hanteer word op aanvraag. so ook die prys.

addisioneel sal daar R4.00 per km vervoer gehef word.
grond eienaar kan voertuig en toerusting inspekteer.
daar sal prosedures gevolg word met die hantering en verwydering van probleem dier oorskot.

tel; 0827838014 (frans)
     
epos; f.stander4x4@vodamail.co.za
lekker was nog nooit sleg nie,maar te veel van n goeie ding is ook nie goed nie.
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Location: TARKASTAD

Re: Kontak Besonderhede:

Post by sakkievanheerden »

Sakkie van Heerden
Kontak besonderhede 0828561885/0458469451
Tarkastad omgewing

EK VERBIND MY AAN DIE GEDRAGSKODE.
User avatar
Gerhard Bouwer
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Sat Sep 01, 2012 3:13 pm
Location: Douglas

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Gerhard Bouwer »

Kontak; Gerhard Bouwer
Kontak nr. 0711 4911 09
Douglas,Griequwastad,Cambell omgewing
Ek verbind my tot die jagters gedragskode.
>:D
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm
Location: Pretoria

Re: Kontak Besonderhede:

Post by JohannHorn »

PRETORIA < 100 km

Kontak my Johann - 0728027390
E- pos - Johan.w.horn@gmail.com

EK VERBIND MY AAN DIE GEDRAGSKODE.
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
Roland65
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Apr 10, 2012 8:30 pm

Re: Kontak Besonderhede:0822193219

Post by Roland65 »

Roland van Wyk,Moorreesburg,Wes-Kaap,jag probleemdiere al van 1984,is in 1995 opgelei deur Heirich vir nag skiet.
Jakkalsdans
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Nov 13, 2012 6:11 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Jakkalsdans »

Jagter: Barney Morkel
Kontak nr:082 696 6875
E-pos-bmorkel@telkomsa.net

Ek woon in Pretoria maar jag probleem diere sowel as nie probleem diere dwarsdeer Suid Afrika en in die res van Afrika.

Ek is ook 'n geakrediteerde en gerigistreerde professionele jagter.

Ek verbind my tot die gedrags kode ten all tye en hou by die voorgeskrewe wette en re?ls van Suid Afrika asook  ander lande.

Kontak my gerus indien iets pla ;)
Jagters groete
Jakkalsdans
jakkalsnw
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Apr 11, 2013 6:04 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by jakkalsnw »

Johan van Tonder
0766558787
vantonderjohan01@yahoo.com

Klerksdorp, Stilfontein, Wolmaransstad, Ventersdorp area
R 300 n nag eerste dier gratis daarna R 150 n dier
oom jaap
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Nov 23, 2010 12:31 pm

Re: Kontak Besonderhede:

Post by oom jaap »

Oom Jaap

Port Elizabeth en omliggende area

0829005985

morne@shla.co.za

Skiet graag as stokperdjie stuur gerus n boodskap indien U hulp verlang.Ek help graag.Eie toerusting

Groete tuis
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Location: George

Re: Kontak Besonderhede:

Post by smitjs »

Johan Smit

Enige plek soos nodig.

0834605439

smitjs@vodamail.co.za

Twee keer kursusse deur Peter Sneekluth bygewoon.

Twee keer kursusse deur Taffie Mulder bygewoon.

Gevorderde roep kursus deur Heinrich Funck bygewoon

Ops Mooihuil 2003 te Cradock bygewoon.

Eie toerusting, bereid om enige tyd en plek te gaan.

Ek verbind my tot die gedragskode.
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Location: Edenburg Vrystaat

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Arno Pienaar »

Jagter: Arno Pienaar
Sel: 0781975148
E-mail: arnovarmit@gmail.com
Area: Vrystaat , Oos-kaap. Baie ondervinding in die veld,baie ondervinding opgedoen saam Voltydse jagters, Verdere opleiding ook op forum.

Kontak vir kostes.

Verbind my tot die gedragskode.
User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12690
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Kontak Besonderhede:

Post by Geno »

Eugene van Niekerk (Semi voltyds) en Gé Jooste (Deeltyds)

Kontak no: 0825354100/ 082 drie sewe 8 9729
Email: geno@ggvarminting.co.za
Gebied: Gauteng, Mpumalanga, Noord-Wes, Limpopo en Vrystaat.
Waar ookal benodig.

Metode: Roep en skiet in die nag.

Opleiding ontvang: 2x Inleidende kursus - Jacques Botha
1x Gevorderde kursus - Heinrich Funck
3x Kursus - Taffie Mulder
1x Kursus - Louis Potgieter & Francois Marais
Jaracal Forum asook deurlopende raad deur voltydse jagters.

Gemiddelde per nag vir laaste 5 jaar:
2012 - 4.87/nag (112 in 23 nagte)
2013 - 4.23/nag (127 in 30 nagte)
2014 - 4.23/nag (220 in 52 nagte)
2015 - 5.29/nag (196 in 37 nagte)
2016 - 5.38/nag (172 in 32 nagte)

Ons verbind ons tot die Gedragskode.
IMG_20160911_160724.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!
Post Reply

Return to “Kontak besonderhede van jagter”