Limpopo skiet klub / vereeniging

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3226
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Limpopo skiet klub / vereeniging

Post by Christo »

Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6478
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Limpopo skiet klub / vereeniging

Post by DWB »

Kontak vir Kallie404, hy is op Mooketsi
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3226
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Limpopo skiet klub / vereeniging

Post by Christo »

Ons ken vir Kallie baie goed. Sy pa en ek ou vrinne. Dankie
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1515
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Location: Noord-Transvaalse Bosveld

Re: Limpopo skiet klub / vereeniging

Post by Alwin »

Christo wrote: Fri May 28, 2021 5:45 pm Naand manne. My seun het verhuis Mooketsi toe. Wie en waar is die skiet klubs/vereenigings waar hy kan deel word van?
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging (BJV) Letaba tak.

Nul 71-871-4710
letaba@bosveldjagters.co.za
www.bosveldjagters.co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3226
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: Limpopo skiet klub / vereeniging

Post by Christo »

Dankie Alwin. Ek sê hom
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply

Return to “Laeveld Jagters Vereniging ”