Lading Hulp .308 met 180gr SST

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Goeie more,

Ek wil graag 'n vriend help met sy .308 om 'n nuwe lading te ontwikkel en wil myself net double check. Detail as volg:

Kaliber: .308 Win
Loop lengte: 22.0"
Punte: 180gr SST
Doppe H20: 55.6gr gemiddeld (lengte 51.0mm)
Kruit: S335 -2% Dev
TPL: 71.75mm

Ek kyk na so ±38.0gr (±2434fps) en sal dus van bietjie laer af op werk. Wat stel julle voor? Baie dankie.
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1401
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Location: Middelburg, Mp

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by swc-tr »

3kus

Hierdie is nou nie QL of GRT berekeninge nie, net praktiese onderving oor die amper 30 jaar wat S335 beskikbaar is, ladings wat in meeste .308 gewere goed presteer:

150gr klas koeels: 42.5gr
165gr klas koeels: 41.5gr
180gr klas koeels: 40.0gr

Gesonde herlaai veiligheidsreels vereis om laer te begin en stadig op te werk.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1825
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by Lategan1 »

Ek lees lekker saam aan hierdie info.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
toxicsox
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Location: Pretoria East
Contact:

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by toxicsox »

Ek gebruik 180g SST.
Met 37.5 gr 335 skiet my .308 Musgrave 1 gat op 100m
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Baie dankie, ons gaan laai en laat waai


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Jis kerels,

Net n vinnige update. Ek het toe 3 ladings gelaai en net 2 geskiet. Die 37.5gr was nie sleg nie, maar 38.0gr was die wenner. ES was 4 fps (3 skote). Nou moet ons die lading op n langer afstand gaan skiet.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
toxicsox
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Location: Pretoria East
Contact:

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by toxicsox »

Bly ons kon help. Jy sal vind dat die 180g Interlock BTSP presies dieselfde sal skiet met daai lading. Dit gee jou 'n beter jag opsie as die SST en is relatief bekostigbaar. CAMDIX in Krugersdorp het stock.
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Baie dankie, handig om te weet


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19493
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by tripodmvr »

3kus, net vir interessantheid. Plaas die data en ons loer wat seg QL oor nodespoed. Of het jy spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Naandse oom Marius,

Data was soos per my eerste boodskap.

Spoed gemeet met Labradar was 2331/2331/2335 fps op 38.0gr. Spoed op 37.5 gr was 2291/2288/2316. Ek het nog nie op QL gaan kyk wat daar aangaan nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 19493
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by tripodmvr »

37.7gr -2315
40.4gr - 2463
42.4gr - 2570 Druk 61k van 62K

40.4 het goeie druk en lyk na die beste keuse.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
3kus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Location: Centurion

Re: Lading Hulp .308 met 180gr SST

Post by 3kus »

Goeie more oom Marius,

Baie dankie, ek sal die 40.4gr ook laai en gaan skiet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sauer S202 308Win
Sauer S101 6.5x55 SE Alaska
Post Reply

Return to “Herlaai Data”