375H&H met Vitha N540?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

More Meneere

Wat is die beste kruit behalwe S335 vir die 375H&H ?
My huidige lading was 66gr S335;CCI 250 en Peregrine VRG3 300gr teen so 2520FT/S ek sal graag die lading wil dupliseer maar die vraag is sal ek dit kan doen met n540 soos annbeveel deur n vriend of watse kruit sal beter werk vir my?
Hoor graag van die slim manne.

Groete
Vossie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by tripodmvr »

Vossie, lyk asof N540 bykans dieselfde druk en spoed gaan kry as S335. N550 is ook daar maar druk is af met so 2000psi.

Ek het 24 duim loop gebruik en dan is die S335 lading op maksimum druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Dankie Oom Marius

Ek het darem nognooit druk probleme gehad nie, sou oom se ek moet voortgaan met N540 of moet ek N550 of iets anders probeer? Ek sien op Perigrine se reloading data wys hulle 69gr N540 vir 2580FT/S ?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by tripodmvr »

Die syfers onder kom vanaf Peregrine se webtuiste. Hul N540 lading is volgens hulle 1.) Loads marked in green has been cross referenced with a high level of verification. . Varget se lading is nog nie goed beproef nie.

375H&H 24” 300 VRG3 250 S335 63 64.2 66 2475 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 IMR3031 63 64.0 66 2550 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 Nor 202 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 H4895 62 66.0 67 2570 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 N530 62 65.0 66 2600 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 215 N540 64 67.0 68 2530 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 Varget 66 69.0 70 2590 90.4 17.9
375H&H 24” 300 VRG3 250 RL-15 68 70.5 71.5 2530 90.4 17.9
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Baie dankie Oom Marius
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Middag

Ek het vandag gaan skiet en het die volgende gekry, Ek gebruik RWS EN HORNADY doppe met cci250 primers peregrine vrg3 en vrg 1 met N540

67,5GR
2598FT/S
2586FT/S
Ave 2592
S-D 8.4

68GR
2598FT/S
2616FT/S
Ave 2607
S-D 12,7
Spoed was gemeet met RWS brass

Hornady internal vol ave is 96.3gr
RWS internal vol ave is 92.6gr
Barrel lenth is 25" measured from bolt face to crown
TPL is 90.4mm

ASmy somme reg is moet ek so tussen 65,5 en 66gr te wees om my spoed van 2520ft/s te behaal ek het op 68gr n effense plater primer gehad

Ek het my ou lading van 66gr s335 geskiet en dit was ave 2521ft/s met hald duim groep, bogenoemde was so 1.5 to twee duim groepe.

Ek gebruik RWS EN HORNADY doppe met cci250 primers peregrine vrg3 3n vrg 1 met N540

Groete
Vossie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by tripodmvr »

Jy sal meer inligting moet gee.

Gemete looplengte.
TPL soos geskiet
Dopvolume soos gemeet
Lading en spoed het jy verskaf.

Gebruik jy die doppe gemeng of RWS en Hornady apart?
Jy sal ook die twee koeëls se gebruik in die resultate bo moet aandui.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Ek sal meet en rerugvoering gee Oom Marius
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Oom Marius ek het die res van die data bo bygesit.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 18811
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by tripodmvr »

Vossie,

1. Watter doppe het jy nou gebruik.
2. Watter koeëls het jy nou gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1883
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Location: Laeveld

Re: 375H&H met Vitha N540?

Post by vossie1 »

Hi Oom

Ek het
300gr peregrine vrg3 en RWS doppe gebruik, ek sal graag ook n lading vir die hornady doppe will kry, tans is dit gelaai met s335 en 300gr VRG 3 en ek kry spoed van so gemiddeld 2520 wat baie goeie akuraadheid het.

Groete
Post Reply

Return to “Herlaai Data”