Kruit vir .22 Hornet

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.

Moderator: Global Moderator

User avatar
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18633
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by tripodmvr »

Ek sien hy is ook gelys in QL se databasis. As die koeël dwars deur die teiken gaan beteken dit dat hy te lank is en nie stabiliseer nie. Probeer dan korter koeëls van 35-40gr.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Location: Malmesbury

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Dankie sal probeer en kyk wat mk hulle.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
minerva10210
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Wed Jan 06, 2016 12:12 pm
Location: Centurion, Pretoria

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by minerva10210 »

@thys308 iets anders wat ek ook al raakgelees het is far van die ouer hornets is .223 en nie .224 nie. Dit Kan dalk ook jou problem wees. Sal dalk moet soek vir 223 koeels en sien of dit help.

Sent from my Redmi Note 7 using Tapatalk
There are doorways I haven't opened, and windows I've yet to look through... Going forward may not be the answer, maybe I should go back!

Brno Fox Mod2 .22H|Enfield .303|Rossi M92 .357Mag|Howa M1500 .308
Baby Browning|Beretta Mod81 7.65mm|Sig P320 9mm
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3361
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Hou by. 224 koeels. Ek kan amper nie donk dat daai 45gr pit nie stabiliseer hy is gemaak om in n 16twist te sabiliseer.. Probeer dalk die 35gr Vmax. As hy nie werk nie dan is daar fout. Jy kan jou lading ook nog effe lig. Watse hornet het jy?
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Location: Malmesbury

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Hi dis ñ Anshutz 1430 model of so in ñ .22 hornet. Baie mooi geweertjie.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Location: Malmesbury

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Vir die intresandheid kyk wat skryf die man op die foto wst ek gevat het oor Anshutz .22 hornet.
Ek gn nou die rigting in beweeg.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201909 ... e58c9c.jpg[/IMG]

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Location: Malmesbury

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Raad en slegte nuus, dink my loop is deur vorige eienaar of vriende op gedollie binnekant.
Nou mr nuwe loop en watse lengte en twist sal ideaal wees vir ñ Hornet.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3361
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

thys308 wrote:Raad en slegte nuus, dink my loop is deur vorige eienaar of vriende op gedollie binnekant.
Nou mr nuwe loop en watse lengte en twist sal ideaal wees vir ñ Hornet.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Jislaaik dis sleg. Ek reken n 22duim 1in14 twist sal pervek wees. Jy sal van 35gr koeels tot 50gr kan skiet
User avatar
thys308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 54
Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Location: Malmesbury

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by thys308 »

Dankie , ander vriend het voor gestel 1-9" twist. Gn hy net swaarder punte wil skiet.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3361
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Dagse kerels. Ek lewer sommer hier kommentaar as wat ek n nuwe topic begin. Vir al die Hornet aanhangers, probeer bietjie 50gr Vmaxse met die plastiek pundjie uit getrek. Ek was vas oortuig dat die 1in16 groefdraai hom noe sal stabiliseer nie maar ek het tog maar uit nuuskierigheid n kans gevat. Hulle met 9 en 9.5gr S265 gelaai en altwee groeperings was onder n duim. Gaan later hulle met 11.5gr en 12gr lilgun siet oor die chrony. Sal kom terugvoering ge as dit die moeite werd is. Ek is ook weer aant eksperimenteer met S221. Ek was voorheen van mening dat hy gladnie bruikbaar is nie omdat jy hoe druk kry voor jy noemenswaardige spoed kry. Ek het nou die dacron fuller gelos.. Ek gaan hier my bevindinge kom plaas.

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3361
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Smaak my hier is maar min manne wat nog hier dophou maar ek plaas maar my bevinding hier.
Die S221 sal lyk my kan werk as jy hom sonder n vuller gebruik. Ek het 40gr sierra Blitzkings gelaai sonder die plastiek tip. Ek het gelaai 7gr waarvan die spoed 2349,2400 en 2315 was. Daarna het ek 7.5gr glaai waarvan die spoed 2513,2517 en 2496 was. Groep was onder n duim. Ek reken as n man die lading nog met so .2gr kan lig gaan dit goed werk. Slot maak maklik oop en primers is nie oormatig plat nie.
Dan sommer vir intresanthyd. As jy n Hornet besit en jy kan dalk iewers n ou blik S241 in die hande kry kan jy hom maar vat. Hy is ook bruikbaar. Die kruit is nie meer op die mark nie. Ek het gelaai 9.3gr agter die 40gr BK. Spoed was 2543,2544 en 2534. Groep was maar sleg. Toe laai ek 9.6gr. Spoed was 2657,2652en 2649. 2skote deurbdie selle gat en een so 15mm weg.
Daarna het ek die 50gr Vmaxse sonder plastiekpunt met 11.5gr lilgun gelaai. Spoed was 2776,2809en 2824. Groep was so 2duim. Laai toe 12gr. Spoed was toe 2883,2909en 2904fps. Ongelooflikbwat in die klein doppe moontlik is met Hodgedon lilgun. Met doe 12 gr kan ek sien dat druk hoer raak aan die pistool primers wat ek gebruik. Maar slot lig steeds maklik op. Ek weet QL ontplof as man die goed daar invoeg. Maar in die geval os QL verkeerd.
Hoop dit help iemand. Gebruik die ladings met die nodige oordeel. Verminder eers en werk dan op.
Mooi aand
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 1747
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Koos Barnard »

Armand ek het vanoggend 'n paar skote met die Hornet gaan skiet hier op die skietbaan. Ek gebruik hom deesdae met die ghostring-visier. Kry darem nog al die skote in springbok se brein op 50m al pla die oë maar met die oopvisier. Ek moet nog my Lilgun probeer in die Hornet. Dink al koeëls wat ek oor het om te laai is 35gr V-Max. Ek het so vier jaar gelede daar by Verkykerskop by Johannes Schoeman 'n blesbok met die 35gr-koeëltjie geskiet. In die kop op so 100m. Hy het darem maklik doodgemaak maar natuurlik glad nie dwarsdeur gegaan nie.
Mooi loop
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3361
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Location: Boesmanland, Tussen Kliprand en pofadder

Re: Kruit vir .22 Hornet

Post by Armand Steenkamp »

Koos Barnard wrote: Wed Jul 21, 2021 8:44 pm Armand ek het vanoggend 'n paar skote met die Hornet gaan skiet hier op die skietbaan. Ek gebruik hom deesdae met die ghostring-visier. Kry darem nog al die skote in springbok se brein op 50m al pla die oë maar met die oopvisier. Ek moet nog my Lilgun probeer in die Hornet. Dink al koeëls wat ek oor het om te laai is 35gr V-Max. Ek het so vier jaar gelede daar by Verkykerskop by Johannes Schoeman 'n blesbok met die 35gr-koeëltjie geskiet. In die kop op so 100m. Hy het darem maklik doodgemaak maar natuurlik glad nie dwarsdeur gegaan nie.
Mooi loop
More oom Koos. Daai 35 gr Vmax gaan baie mooi loop met die lilgun. Ek skiet hom baie netjies teen so 3050-3100fps met 12.5-13gr lilgun. Lilgun moet maar ge kompakteer raak amders is man se ES baie hoog. Veral met die ligter koeels

Groetnis
Post Reply

Return to “Herlaai Data”