Hulp met Kruit vir 8x60S

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Location: Darling

Hulp met Kruit vir 8x60S

Post by B-Vista »

Kan julle my help met aanbeveeling vir my 8x60S asseblief.

My IMR3031 is klaar en ek kan nie meer kry nie, ek het ook die bus verpas met die S335. Ek kan Vhit N133 kry, ek het met die 150gr punte 48,7gr IMR3031 gelaai ek baie goeie groepeering gekry, my vraag is of ek met die aanbeveelings vir IMR3031 netso kan laai met Vhit N133 of waar moet ek begin en stop. Ek het 'n gemiddelde spoed van 2808 gekry met IMR3031.
User avatar
tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 18529
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: Hulp met Kruit vir 8x60S

Post by tripodmvr »

N133 sal goed werk met die 150gr koeël. Begin by 48gr en stop as jy 2900vps oorskry. Die node is daar naby. QL bereken dit as 50,4gr, maar dit is nog baie teoreties en spoed verkry moet jou lei.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am
Location: Darling

Re: Hulp met Kruit vir 8x60S

Post by B-Vista »

Baie dankie vir die hulp
Post Reply

Return to “Herlaai Data”