Air-fryer dit werd?

Enige iets pas hier/ discuss anything here

Moderator: Global Moderator

User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 543
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Location: Bloemfontein

Re: Air-fryer dit werd?

Post by Chris (vdB) »

Dankie Stephan, ek sal bietjie loer of daar van dit beskikbaar is vir die oondjie tiepe air fryers ook
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 327
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Location: Centurion

Re: Air-fryer dit werd?

Post by Predator »

Seker so n jaar gelede sien ek die een op spesiale aanbod by GAME @ R 1999.00

https://www.takealot.com/hisense-28l-4- ... lsrc=aw.ds

Sederdien word hy vir alles gebruik: chips, hoender, tjops, wors, snitzels, roosterbrood,muffins - waaran jy ookal kan dink, en ouma bak selfs die kleinkinders se verjaarsdag koeke in hom. n Ware aanwins in die kombuis. Weet nie wanneer laas ons die gewone oond gebruik het nie. n Ware aanwins!
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 543
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Location: Bloemfontein

Re: Air-fryer dit werd?

Post by Chris (vdB) »

Kan mens wors sommer so gevries in hulle druk, of moet mens ook maar eers dit ontdooi?
BRNO - 30-06 - ZKK600
HOWA - 243 - SS
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
User avatar
Predator
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 327
Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Location: Centurion

Re: Air-fryer dit werd?

Post by Predator »

Chris (vdB) wrote: Wed Sep 21, 2022 5:08 pm Kan mens wors sommer so gevries in hulle druk, of moet mens ook maar eers dit ontdooi?
Hulle sê jy kan.

https://www.youtube.com/watch?v=T34El7Cnk1Y
BERKELEY GEER
083-6423225

"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5230
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Air-fryer dit werd?

Post by ruaanb »

Ek gooi baie keer so gevries in. 15min op 160
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4184
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Location: JHB

Re: Air-fryer dit werd?

Post by Cobus(Cobb) »

So groot 21 0f 23 liter een gekoop, lyk soos n microgolf.......spyt ek het nie daai R3k op haelgeweer ammo spandeer nie...die ou het nog net 2 keer gewerk en ek wonder rerig of dit die moeite werd is. Wonder wat ek vir hom sal kry op OLX

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, Howa 308, BSA no12 .22
HOWA 308, MAB 7.65
12Ga Semi
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Post Reply

Return to “Algemeen/General Discussion”