Lisensie aansoeke wagtydperk
Moderator: Global Moderator
- Swede
- Hero Member
- Posts: 2270
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
- Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Goedgekeur 11 Mei 2022, vandag kaartjie gekry.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2784
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Sien nou hierdie op my App. Het iemand anders dit al gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
- Riaan Kriel
- Hero Member
- Posts: 1132
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
- Location: Lichtenburg
- Lategan1
- Hero Member
- Posts: 1825
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- Location: Boland
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Myne ook. Iets nuuts.
Maak sin, kontrolepunt alvorens afstuur na volgende fase en persoon. Dit stel hulle bes moontlik in staat om die swartskaap uit te wys in elke stap.
Nuwe aans.
Beste.
Maak sin, kontrolepunt alvorens afstuur na volgende fase en persoon. Dit stel hulle bes moontlik in staat om die swartskaap uit te wys in elke stap.
Nuwe aans.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 

-
- Hero Member
- Posts: 2611
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
- Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
2 Maart ingedien
8 Julie kaartjie gekry
Sent from my iPhone using Tapatalk
8 Julie kaartjie gekry
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fanta300
- Hero Member
- Posts: 2784
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
- Location: Vereeniging
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
@ Riaan. Is amnestie aansoek vir wapen wat nie op die SAP se stelsel geregistreer was nie. Wag nou al van Jan 2021 af. Het aanvaar hy gaan ‘n rukkie vat maar dit raak nou bietjie erg.
Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22
-
- Jr. Member
- Posts: 74
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
- Location: Wellington
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek gebruik dit van begin 2021 af, maar verstaan dit is al langer beskikbaar. Gee 'n man darem 'n idee waar jou aansoek trek. Ek gebruik die app vir beide "competency" sowel as lisensie aansoeke, en sovêr het dit my darem so 'n mate van gerustheid gegee al is die wag tydperk steeds daar.
My laaste aansoek ingedien 12/05/2022 (competency ingedien 04/01/2022 en is goedgekeur 14/04/2022 - wag steeds vir kaart) en is goedgekeur 04/07/2022. Dit is nie te sleg nie alhoewel ek seker 3 maande vir die kaartjie gaan wag.
Beste...
.300 Weatherby Win Mag
.243 BB HOWA 1500
.22 BRNO Mod 2
9mm CZ PO9
.243 BB HOWA 1500
.22 BRNO Mod 2
9mm CZ PO9
-
- Sr. Member
- Posts: 369
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
- Location: Groblersdal
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek weet nie of ek net gelukkig was nie maar het 18 werksdae gewag vir my laaste aansoek om goedgekeur te word. Ek weet die kaart gaan lank vat maar dit beteken dalk dat dinge begin beter gaan by CFR.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
- Newbie
- Posts: 43
- Joined: Sun Mar 04, 2018 5:05 pm
- Location: Western Suburbs - JHB
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Baie geluk! Ek dink jy moet sommer Lotto ook speel!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member
- Posts: 409
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Alby my nuwe wapen gedrukte lisensie kaartjies in 2022 was beskikbaar gestel in net minder as 2 maande vanaf goedkeuring SMS.
Lyk my julle kan ~ 2 maande wag vanaf goedkeuring om kaartjie op te tel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk my julle kan ~ 2 maande wag vanaf goedkeuring om kaartjie op te tel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- OupaZA
- Hero Member
- Posts: 554
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
- Location: Pretoria
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
My 458 Lott aansoek gister ingegee, 13 July 2022.
Hoop darm nog vir die Jaar. Sien baie uit.
Hoop darm nog vir die Jaar. Sien baie uit.
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4545
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
OupaZA, kom speel saam by BASA as jy die lisensie het en jy kan my plae vir ladings my lott loop soos stroop.
DFO bel my uit bloute gister nee my proof of residence is nie by my aansoek nie.
Nou ek weet dit is maar standaard vir my om dit by elke aanoek in te dien plus om dit op my indeks aan te dui maar nou in pplek daarvan om te ry en in te gee kon ek dit net epos vir hom.
99 Dae op my .22 heraansoek en 27 dae op my 7x57 se nuwe aansoek
DFO bel my uit bloute gister nee my proof of residence is nie by my aansoek nie.
Nou ek weet dit is maar standaard vir my om dit by elke aanoek in te dien plus om dit op my indeks aan te dui maar nou in pplek daarvan om te ry en in te gee kon ek dit net epos vir hom.
99 Dae op my .22 heraansoek en 27 dae op my 7x57 se nuwe aansoek
- saswart
- Sr. Member
- Posts: 346
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
- Location: Pretoria
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Jy is gelukkig Frederik, al gehoor van manne se aansoeke sommer uitgegooi is. Snaaks Faith by Garsfontein kyk gewoonlik mooi, seker uitgeval.Frederik wrote: ↑Thu Jul 14, 2022 1:12 pm OupaZA, kom speel saam by BASA as jy die lisensie het en jy kan my plae vir ladings my lott loop soos stroop.
DFO bel my uit bloute gister nee my proof of residence is nie by my aansoek nie.
Nou ek weet dit is maar standaard vir my om dit by elke aanoek in te dien plus om dit op my indeks aan te dui maar nou in pplek daarvan om te ry en in te gee kon ek dit net epos vir hom.
99 Dae op my .22 heraansoek en 27 dae op my 7x57 se nuwe aansoek
Ek het gister my 7x57 se kaartjie gekry. Ingedien 12 Jan, goedgekeur 31 Mei, kaartjie 13 Julie, 98 dae vir goedkeuring, 130 tot lisensie in hand. Lankste in proses was tussen "received at provincial DFO and forwarded to CFR (66 dae)"
- OupaZA
- Hero Member
- Posts: 554
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
- Location: Pretoria
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Hi Frederik, ek gaan verseker. Kry darm RCBS dies en 50 nuwe norma doppe saam. Sien die goed is baie skaars.Frederik wrote: ↑Thu Jul 14, 2022 1:12 pm OupaZA, kom speel saam by BASA as jy die lisensie het en jy kan my plae vir ladings my lott loop soos stroop.
DFO bel my uit bloute gister nee my proof of residence is nie by my aansoek nie.
Nou ek weet dit is maar standaard vir my om dit by elke aanoek in te dien plus om dit op my indeks aan te dui maar nou in pplek daarvan om te ry en in te gee kon ek dit net epos vir hom.
99 Dae op my .22 heraansoek en 27 dae op my 7x57 se nuwe aansoek
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Giepie
- Hero Member
- Posts: 1192
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
- Location: Centurion
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek probeer nog die proses uitpluis. Hoekom moet dit eers na "provincial DFO" gaan vir motivering voor dit CFR toe gaan?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4545
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Omdat hulle mense moet betaal tussen in wat sit en niks doen nie

Nee regtig ek weet ook nie.
-
- Hero Member
- Posts: 2102
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- Location: Weskus
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
375 h&h 31ste 05 2022 ingedien 28 ste 07 2022 goedgekeur.
ONE LINER MOTIVATION.
Ek benodig die vuurwapen om oop visier te skiet en nie een van my ander wapens voldoen aan die vereiste nie.
DD
ONE LINER MOTIVATION.
Ek benodig die vuurwapen om oop visier te skiet en nie een van my ander wapens voldoen aan die vereiste nie.
DD
- Capt. Oblivious
- Hero Member
- Posts: 11217
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Toe ek my renewals in gee met my motivations in Afrikaans se die tannie vir my Afrikaans word nie meer herken op die docs nie jy moet hom in die rooi taal doen hulle gaan dit afkeur. Ek het toe maar in my beste kapie taal vir ha gese lap
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member
- Posts: 2924
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
- Location: Port Elizabeth
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Ek het gewoonlik net die motivering blokkie op die aansoek ingevul en dit was goed genoeg. Nou se die antie vir my nee hulle soek nog n aparte motivering aangeheg. Ook 2 briewe van boere dat jy daar jag. Die toegewyde jag en sport sertifikate is nie meer genoeg
- Francoisv
- Hero Member
- Posts: 1417
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Location: Brackenfell
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Bevoegdheid hernuwings aansoek ingehandig 22 Junie, 6 Aug goedgekeur.
Shoot straight
Shoot straight
Francois Vogel
- ruaanb
- Hero Member
- Posts: 5190
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- Location: Durbanville, WesKaap
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Flip Francois ek het 8-9 maande gewag
- Francoisv
- Hero Member
- Posts: 1417
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
- Location: Brackenfell
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
AO 'Shotall' (nie seker van spelling) is wakker. Ek sien AO Pottie is ook weer in mix. En Sers Basson. Goeie span daai.ruaanb wrote:Flip Francois ek het 8-9 maande gewag
Shoot straight
Francois Vogel
-
- Sr. Member
- Posts: 301
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
- Location: Roodepoort
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
.22 hernuwing 3 maande.... im happy.
- finch
- Sr. Member
- Posts: 314
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
- Location: Wilde Weste (Somerset-Wes)
Re: Lisensie aansoeke wagtydperk
Is hier enige iemand wat al n amnestie aansoek van des 2020/jan2021 se kaartjie in hul hand het? Dis daai tyd wat die hope papiere in die SAPS gange gestaan het. Ek het een aansoek in daai hope gehad en kry net geen terugvoer op die aansoek nie. Ek het al sedert daardie tyd n suksesvolle hernuwing en nuwe lisensie gehad maar die amnestie aansoek is doodstil.