Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by douw »

Manne, Ek het onlangs by die groep aangesluit op Facebook. Hulle resepte wat die mense daar deel lyk besonders lekker.

Groetnis
Douw

https://www.facebook.com/groups/796187373801481/.

Boerfontein se Sosaties
Sosatiesous
2 uie , ringe gesny
1 k Wit asyn
30 ml geel suiker
120 ml appelkooskonfyt
60 ml blatjang
45 ml matige raja Kerrie
5 ml borrie
8 ml sout
3 ml fyn gemmer
braai die uie
voeg res van bestanddele by en kook net todat dit begin opkook
(ek maak gewoonlik die resep 5x aan, hang af hoeveel vleis jy gebruik
ek het koedoe blokkies gebruik en varkspek blokkies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by andre007 »

Ek gebruik ook daai resep, hys baie lekker, ek lê so nou en dan sommer tjoppies in die mengsel ook in, werk goed
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by baas »

Klink lekker. Ek gaan dit sommer try met die naweek se gemsbok wat ek geskiet het.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by baas »

Manne ek kan vir julle se dit is een van die lekkerste sosatie resepte wat ek nog getry het.
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by FrancoisW »

Dankie vir die resep. Ek wou net gister vra of iemand n lekker sosatie resep het.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
User avatar
StadBobejaan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 84
Joined: Fri Mar 06, 2015 9:44 am

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by StadBobejaan »

Shoe hoe water my bek nou.
If at first you don’t succeed, call it version 1.0 and move on.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Heinz Petersen »

Douw, jy moet eintlik die resep oorskyf na RESEPTE toe. As die draad verdwyn kry jy hom nie gou weer nie, veral ons ou manne wat goeters vergeet. ;) :)
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by douw »

Heinz Petersen wrote:Douw, jy moet eintlik die resep oorskyf na RESEPTE toe. As die draad verdwyn kry jy hom nie gou weer nie, veral ons ou manne wat goeters vergeet. ;) :)

So gemaak, dankie vir die voorstel!
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Hein (Haan) »

Dankie vir die resep Douw, het hom probeer en die een is n wenner.
Gabriel Lewis
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Gabriel Lewis »

Na 22 jaar saam met my soutie vrou is my Afrikaans, hmmm swak...

Wat beteken " kook net todat dit begin opkook" ?

Die resep lyk rerig lekker en ek wil dit graag probeer.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Hein (Haan) »

Ek het die sous maar net verhit tot dit begin kook het.
Dis n baie lekker resep, probeer gerus.
Gabriel Lewis
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Thu Sep 03, 2015 5:26 am

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Gabriel Lewis »

So mens maak die sous en gooi dit dan oor die vleis waarmee jy sosaties gaan maak?
Hoe lank laat jy die vleis in die sous le?
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Lekker blad op Facebook vir Biltong, wors en sosaties

Post by Hein (Haan) »

Dis reg ja. Ek het die vleis so 24h in die sous laat le. Die sous het ek net laat af koel voor ek dit oor die vleis gooi.
Post Reply