Page 1 of 1

StephensonsKnives Bushmasters

Posted: Wed Mar 28, 2012 7:54 pm
by stephensonsknives
Hierdie is my reeks Bushmasters, die een foto is Ivoor & die ander een is Kameelperdbeen. Stuur gerus jul orders deur vir die ideale geskenk vir 'n vriend, familielid, of vir jou self.  'n Artikel verskyn in die African Outfitter van 2010 geskryf deur Maurits Coetzee.  Ek gaan maar die inisiatief neem met inligting gereeld op die site sit, as jul vrae het op die spesifieke messe.  Ek is ook by die Aim & Wild Expo die naweek by die Heartfield Arena. 

Re: StephensonsKnives Bushmasters

Posted: Wed Mar 28, 2012 10:26 pm
by theedge
Man dit is netjies

Re: StephensonsKnives Bushmasters

Posted: Thu Mar 29, 2012 8:10 am
by johan1
Regtig baie mooi.