Page 1 of 1
Opsoek na verstelbare shoulder pad!!
Posted: Tue Mar 27, 2012 10:21 am
by Nico Harris
ek is opsoek na twee verstelbare shoulder pads vir Weiraugh hw30 winbukse! weet iemand waar ek kan kry?
groete
Nico
Re: Opsoek na verstelbare shoulder pad!!
Posted: Tue Mar 27, 2012 10:28 am
by Geno
Re: Opsoek na verstelbare shoulder pad!!
Posted: Tue Mar 27, 2012 10:44 am
by Nico Harris
min of meer! eintlik net die een wat op en af stel!
Re: Opsoek na verstelbare shoulder pad!!
Posted: Tue Mar 27, 2012 2:22 pm
by G-force
Ek het dalk n volle aluminium een vir jou.Sal vannaand kyk as ek tuis is.Anders vra vir Hennie by Safari,hy sal een uitkrap.
Re: Opsoek na verstelbare shoulder pad!!
Posted: Tue Mar 27, 2012 5:16 pm
by Nico Harris
G sal jy asb vir my kyk! as ek een het kan ek nog een maak! wat soek jy vir hom?
groete
Nico