357 Magnum motivering hulp asseblief!
Posted: Tue Mar 27, 2012 10:00 am
More almal
Ek het gaan soek op die forum vir voorbeelde van motiverings en gekry, maar wil so bietjie meer inligting bekom as dit moontlik is.
Ek het n .357 Magnum S&W by my pa geerf maar die polisie het hom af gekeur en ek wag nou al n jaar vir die brief hoekom so ek gaan weer aansoek doen. Ek het toegewyde jagters status en is n lid van SA jagters, ek het n .22, .223, .243, .30-06, .303 en 12br op my naam wat eerste slag goed gekeur is almal binne die laaste jaar en n half.
Ek sal dit baie wardeer as iemand vir my n voorbeeld kan stuur van hoe om die geweer te motiveer. Ek sal hom prim?r vir self verdedeging wil gebruik, maar ook begin deel neem aan skiet oefeninge met hom.
Enige advies of voorbeeld sal ek baie wardeer.
Dankie en groete
Jurgens