Page 1 of 1

Nuwe jongeling

Posted: Mon Mar 26, 2012 10:19 pm
by WagterEC
Dis op hierdie oomblik wat mens gewoonlik "stagefright kry" ;)

Regte Naam: Hein
23 jaar oud

Kettie-skiet kampioen en kleilat gooi fanatikus.

My wortels l? in die Oos-Kaap, PE

Geregistreerde Veldgids, beroepsjager en Wildbestuurder.

Re: Nuwe jongeling

Posted: Mon Mar 26, 2012 10:29 pm
by JPS
Baie Welkom Hein,

Geniet dit hier saam met ons.

Groete,
Jp

Re: Nuwe jongeling

Posted: Mon Mar 26, 2012 11:47 pm
by visstok
Welkom hein, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:09 am
by Sniper66
Welkom Hein,jy sal dit baie geniet hier! Mooiloop

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:14 am
by Gerhard
Welkom Hein.

Jy gaan dit geniet hier

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:18 am
by Armand Steenkamp
Welkom Hein! Bly om te sien ons jongmanne raak ook dam meer! ;)

Groetnis

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:33 am
by Witpietskiet
Welkom Hein,

Hoop jy geniet dit hier.

Sien jy weet ook iets van 303's af - kleilat gooi fanatikus. :D

Mooi loop

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:33 am
by Sniper66
Nou wonder ek wie almal in my ouderdoms groep val,eks nou 29? Hein Jmr ek gooi jou thread so bietjie vani draad af.

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:53 am
by Klopper
Welkom!

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 9:22 am
by Marc
Welkom Hein
  ;D

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 10:24 am
by Ferdi
Welkom Hein

Groete

Ferdi

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 4:32 pm
by Arno Pienaar
Welkom !!!

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 9:09 pm
by theedge
Hein welkom bly om kennis te maak

Re: Nuwe jongeling

Posted: Tue Mar 27, 2012 10:51 pm
by visstok
Sniper, 28 jaar aan die kant. Groete visstok