Page 1 of 1

hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 11:46 am
by wildeman
Hallo aan almal, huis is in Centurion maar my paaie loop ver en oral veral in Afrika.
Ek is 'n 'leftie' maar skiet al van kleins met 'verkeerde' gewere - noudat ek met groot kalibers begin speel en moeilike manne met dik velle wil terg is dit tyd om dit links te doen...

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 1:18 pm
by visstok
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 1:27 pm
by VdWalt
Welkom en lekker kuier.

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 2:42 pm
by grumpy
Hoop jy geniet en wees verseker jy is nie die enigste lefty nie. Seker kier is n paar van hulle.!!!

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 3:26 pm
by Jakkalsgat
Welkom hier, geniet dit

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 4:22 pm
by Homer
Welkom hier Wildeman

Bly om te sien nog iemand van Centurion af

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 4:30 pm
by Marc
Welkom

Maak'ie saak of jy links of regs bat nieĀ  ;)

Solank jy net hou van lood gooi is jy meer as welkom ;D

Groetnis
Marc

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 4:30 pm
by douw
WELKOM

GENIET DIT!

GROETNIS
DOUW

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Mar 25, 2012 9:54 pm
by theedge
Welkom welkom bly om kennis te maak weet jy gaan dit saam geniet.

Re: hou links van Centurion

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:55 am
by Klopper
Welkom!

Re: hou links van Centurion

Posted: Tue Mar 27, 2012 10:32 am
by Ferdi
Baie Welkom

Groete

Ferdi

Re: hou links van Centurion

Posted: Sun Apr 01, 2012 9:09 pm
by wildeman
Dankie almal - dis al klaar lekker hier ;D