Groot vlakvark - Magol post Ellisras
Posted: Thu Mar 22, 2012 3:08 pm
Dagse,
Kyk die photo van n vlakvark wat lank terug in Ellisras omgewing geskiet is. Ek sal nie omgee om so monster raak te loop met my EPPS nie...
Hoe groot skat julle sy tande?
Groete,
Petrie